Graceland Conference and Lifestyle Centre

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Kry 20% af. Geldig vanaf 7 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Graceland Conference and Lifestyle Centre is die ideale plek vir 'n privaat wegbreek en ontpanning by die leefstylsentrum. Graceland Conference and Lifestyle Centre bied ook sake- en sosiale-funksies, familiebyeenkomste en troues aan. Gaste sal met aankoms reeds die rustigheid van dié toevlugsoord aanvoel.

Graceland Conference and Lifestyle Centre beskik oor 53 luukse en suite-kamers wat ideaal is vir groepe, enkelreisigers en paartjies. Daar is 'n drieslaapkamer-villa, 'n rondawel en 50 standaardkamers.

Graceland Conference and Lifestyle Centre is op 'n 10,9 ha-erfdeel met lowerryke tuine, palmbome, kleurryke impatiëns, strelitzias en rose geleë, en bied 'n restaurant, 'n groot swembad en 'n speelarea vir kinders. Die Leefstylsentrum bied 'n sauna, kweekbed, en skoonheids- en gesondheidsterapieë.

Graceland Conference and Lifestyle Centre is op Erfdeel 95 is Visserhoek in Brits/Pretoria-Noordweg 513 naby Hartbeespoort geleë en is minder as 'n uur se ry van Johannesburg en Pretoria af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Graceland Conference And Lifestyle Centre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 190 R952 per nag (plek vir 2)

Kry 20% af. Geldig vanaf 7 Mei 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]