LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Gracelands Beach Lodge | LekkeSlaap
+70

Gracelands Beach Lodge

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashmeadrylaan 447, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gracelands Beach Lodge is 50 meter vanaf ’n privaat strand in Ramsgate geleë. Dié Suidkus-dorpie is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende strande kan verken en bied natuurlike woude en 'n subtropiese klimaat.

Dié gastehuis bied 13 kamers op 'n B&B- en selfsorgbasis. Sommige kamers het slaapplek vir 4 of 6 en ander het slaapplek vir 2.

Daar is 'n swembad, restaurant en gemeenskaplike braaigeriewe op die perseel. Gaste kan hul eie drinkgoed voorsien.

Buiten strande bied Ramsgate ook lekker snorkel- en duikgeleenthede omdat die Indiese Oseaan 'n ryk seelewe het. Ander doendinge sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Gracelands Beach Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ashmeadrylaan 447, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Gracelands Beach Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ashmeadrylaan 447, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjlmN0nKGUNtzWvaPfpLwG4yUzZVPbl6Pkg8bLDjJ1U7b3hrOl8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 447 Ashmead Drive Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.87933234842 30.356630398356
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!