Gracia de Dios
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boden-straat 99, Jatniel, Benoni, 1509, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 110R1 477 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Gracia de Dios is in Benoni geleë, 'n area wat bekend is vir pragtige reservoirs en mere waar besoekers visvang, bootry en ontspan. Gaste kan die stad se museum besoek, lekker langs die meer piekniekhou, of na hartelus inkopies by Northmead Square of Lakeside Shopping Mall doen.
Verblyf by Gracia de Dios is met elegansie, gerief en styl in gedagte ontwerp en bied 'n rustige wegbreek. Die eenhede sluit die standaard-gastekamers en 'n luukse suite in. Geriewe in die kamer sluit klimaatbeheer, gratis WiFi, 'n TV en 'n haardroër in. Elke gastekamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die luukse suite beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n aparte badkamer met 'n bad. Elke eenheid het 'n privaat stoep met 'n asemrowende uitsig oor die groen landskap.
Kom smul aan tuisgemaakte kookkuns wat deur die talentvolle Gracia-span voorberei word, of geniet 'n koninklike teemaaltyd saam met vriende en familie. Spa-ervarings by Gracia de Dios kombineer outentieke en doeltreffende behandelings in 'n ruimte waar gaste alleen of saam met ander kan ontspan. Die spa bied 'n hele rits gesondheids- en skoonheidsbehandelinge deur gekwalifiseerde terapeute.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charlotte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Boden-straat 99, Jatniel, Benoni, 1509, Gauteng
- Gaste dink Gracia de Dios het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Jatniel Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boden-straat 99, Jatniel, Benoni, 1509, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom