LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Granaat | LekkeSlaap
+47

Granaat

Weeksdagaanbod 20% af

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Nov 2020 tot 10 Des 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Parkstraat en Collettstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Granaat is 'n pragtige huis net 'n entjie se stap van die pragtige dorpie Clarens se middedorp af. Die luukse verblyf is ideaal vir paartjies en bestaan uit 2 losstaande eenhede met lugversorging, DStv en WiFi. Elke eenheid is vir basiese selfsorg toegerus en het braaigeriewe.

Die perseel is volledig omhein en het 'n afstandbeheerhek vanaf Collettstraat en skuifhek vanaf Parkstraat. 'n Motorafdak met plek vir 3 motors en 1 oop parkeerplek vir die Grey-eenheid kan van Collettstraat af bereik word. Vanaf Parkstraat kan gaste toegang verkry tot 'n enkelmotorafdak en 1 oop parkeerplek vir die Rooi Eenheid.

Die tuin het meer as 70 roosbosse, 14 granaatbome, verskeie sitareas en 'n pragtige grasperk in die somermaande.

'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar, maar dit sluit Kersdag, Nuwejaar en Goeie Vrydag uit.

Clarens skuil aan die voetheuwels van die Maluti- en Rooiberge en word dikwels as die "Juweel van die Vrystaat" bestempel. Die welige bome en lang sonskyndae maak dit 'n heerlike bestemming.

Gewilde doendinge in die omgewing sluit gholf, vlieghengel, voetslaan, bergfietsry, fietsry, perdry, 4x4-ritte, riviervlotvaart, vierwielmotorfiets en ziplining in. Gaste wat lus is vir bederf kan by een van die dagspa's kom besoek aflê.

Clarens het restaurante te kus en te keur. Gaste kan ontbyt by Artist's Cafe geniet en boetiekbier by Clarens Brewery proe met 'n uitsig oor die dorpsplein. Verder is daar kunsgalerye, dekorwinkels soos Anja and Friends en Clarens Interiors, en boetiekwinkels soos Mona Lisa's. Aandete by Clementine's of Addo's word sterk aanbeveel. Die gastehuis kan besprekings namens gaste maak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 47 resensies vir Granaat
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoek van Parkstraat en Collettstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Granaat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Parkstraat en Collettstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MTE1ZTJmLTMwZjktNDIxZi1iZDljLWI5OGM1ZThlNDBlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 47 5 1 5 Corner of Park Street and Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.522491259531 28.417988419533
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!