Granada 303
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan 77, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R850R680 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Granada 303 is 'n kontemporêre woonstel in die veilige Granada-kompleks in die hartjie van Margate, net 50 m vanaf Margate se hoofstrand.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Gaste kan hul maaltye by die toonbank geniet. Die leefarea het 'n bank, plafonwaaier en 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n stoepstel met sitplek vir 6, 'n braai en 'n see-uitsig.
Gaste het toegang tot 2 veilige parkeerplekke binne die kompleks.
Slaapplek
’n Bespreking by Granada 303 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Bernadette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 34
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Marinerylaan 77, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Granada 303 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan 77, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom