Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grangehurst Winery and Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikendalweg, Helderberg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Grangehurst Winery and Cottages skuil aan die voorheuwels van die Helderberg tussen Stellenbosch en Somerset-Wes en bied die ideale basis vir besoekers aan die prag van die Kaapse Wynlande, Valsbaai se kus en omliggende besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorgkothuise: Oak, wat ideaal vir vir 'n gesin van 6, en Willow en Coral wat elkeen vir 'n paartjie geskik is. Elke kothuis het WiFi en 'n TV met volledige DStv-kanale. Daar is 'n groot swembad waartoe gaste toegang het.

The Grange Cottages is baie gerieflik geleë vir gaste wat toegang tot interessante wynlandgoedere en restaurante soek. Daar is ook 'n gholfbaan binne 'n sowat 10 km-radius. Swem of ry branderplank by van die Kaap se lekkerste strande en stap in die berge of deur die natuurreservate in die omtrek.

Na 'n besige dag kan gaste by hulle kothuis kom ontspan en die plaaslike wyne wat hulle geproe het met die inwonende wynmaker, Jeremy Walker, bespreek. Hy, sy vrou Mandy en hulle dogters, Hayley en Tarryn sal gaste vriendelik verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Grangehurst Winery and Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 10

Ligging

  • Eikendalweg, Helderberg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grangehurst Winery and Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eikendalweg, Helderberg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb941621c6b361981d85a8b98415fb4f79d6b39ec28e3d633f75b73a54dfdd002e462b0f87947dd8efa5c8ae4b03078d0a74d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Eikendal Road Helderberg 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-14:00 10:00 -34.016409082521 18.831566748354
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem