Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Granite Forest Chalet

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Feb 2024 tot 30 Apr 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nthombeni-weg 3, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R4 125 R3 506 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Granite Forest Chalet bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige woud op 'n kleinhoewe in Noordhoek. Dit is naby verskeie besienswaardighede en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié eenslaapkamer-chalet bied slaapplek aan 2 gaste. Die ruim slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n losstaande klipbad, vanwaar gaste die sonsondergange oor Chapmanspiek kan besigtig. Die kamer het 'n gemaklike leerbank, 'n TV met Netflix en 'n lessenaar. Die kamer lei na 'n balkon met sitplek en bied 'n uitsig oor die boomtoppe en op die berge. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien, en daar is stoorplek onder die bed.

Die grondverdieping met granietteëls beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea, stylvolle kantoor en 'n badkamer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus, en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die kombuis lei na 'n kantoor met 'n werkstasie en 'n seleksie boeke. Die ruim badkamer het 'n instapstort, en gaste het ook toegang tot 'n buitestort.

Die chalet spog met 'n houtdek in die tuin met 'n eetplek en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Nthombeni-weg 3, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 125
R4 125 R3 506
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 125
R4 125 R3 506
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nthombeni-weg 3, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e56ae8dc7c832cabd397688e4098002ff393d315bf09bc6f4495e6e684db51c3a913166db6f99bad06ec389202dda10e21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 125 nouVanaf R3 506 per nag (plek vir 2) 3 Nthombeni Way Noordhoek 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 11:00 -34.096412678508 18.380846358197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem