Grants Hill Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olivierstraat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Grants Hill Cottage bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bloemfontein. Die eiendom is naby winkelsentrums, skole en besienswaardighede in die omgewing.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste, 'n TV met DStv en 'n privaat stoep met 'n sitarea. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Grants Hill Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 4
Ligging
- Olivierstraat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Grants Hill Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Olivierstraat 3, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom