Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Aviator - Graphite Luxury Self-Catering Accommodation

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

Prys sluit in
African Aviator - Graphite Luxury Self-Catering Accomodation
Selfsorg.
Huisreëls

Rook is verbode.
Gaste kan hulle eie DStv-slimkaart saambring indien hulle DStv verlang of 'n skootrekenaar vir Netflix of DStv Now.
Daar is 'n HDMI-kabel in die woonstel.

Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Vanaf R890
R890 R801
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claassensstraat 9, Langverwacht, Strand, Kaapstad, 7139, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1953c56d7f5151eef9e68c9321c6cab23a3ef055f508d32df3468a014e792721dc92f951e8108331967e29c9f3848ab08c7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 9 Claassens Street, Langewacht Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.100687542026 18.833487993254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem