LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grassmere Getaway | LekkeSlaap
+8

Grassmere Getaway

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S1108, Grassmere Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Grassmere Getaway bied verblyf op 'n Vrystaatse plaas waar daar met gewasse en vee geboer word. Die plaas is langs die R76 tussen Kroonstad en Orkney en bied oorgenoeg plek om fiets te ry en te stap. Dit is die perfekte plek vir 'n maklike, vinnige wegbreek ver vanaf Johannesburg se geraas en gejaag.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat slaapplek vir 2 volwassenes het. Die eenhede is individueel versier en het albei 'n oopplan-uitleg met 'n en suite-badkamer met geriewe, 'n kombuisie, 'n haardroër, elektriese kombersies, 'n waaier en 'n verwarmer. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Vars melk, tee en koffie word voorsien.

Elke eenheid het sy eie ingang vanuit die tuin en daar is braaigeriewe beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Grassmere Getaway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • S1108, Grassmere Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Gaste dink Grassmere Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S1108, Grassmere Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiYmFiNWM0LTU2ZjItNDRiOC1hOWVkLWRkNzAyMzVkNjE3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 S1108 Grassmere Farm 9520 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.352672228097 26.967122554779
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!