Grassroots Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Sandra Place, Gillitts, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Grassroots is 'n tuisgedrewe bed-en-ontbyt in 'n rustige, veilige, hoogs toeganklike ligging in die voorstad Gillitts, Upper Highway, Durban. Daar is drie goed ingerigte kamers waar gaste kan rus en ontspan.
Die kamers het almal en suite-badkamers met baddens en storte. Hulle is toegerus met TV's met Netflix, Amazon Prime, tee- en koffiemaakgeriewe, yskaste en ketels. Gaste kan hul ontbyt op die dek geniet wat uitkyk oor die welige tuine wat deur die enorme Albizia-bome in die skadu is. Dit is die ideale plek om te verfris na 'n lang dag.
Geleë 29 km van die strand af, kan gaste 'n wandeling langs Durban se strandfront neem en 'n drankie met uitsig oor die see geniet. Dit is 104 km van die KwaZulu-Natal Midlands af, wat vol wonderlike handwerk- en antiekwinkels is. Nabygeleë woonbuurte is Kloof, Everton, Hillcrest en Assagay.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 15 Sandra Place, Gillitts, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Grassroots Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Sandra Place, Gillitts, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang