- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Robinsonstraat 47, Uitbreiding 2, Butterworth, 4960, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Great 7 Guest House is gerieflik geleë in 'n stil woonbuurt naby die middedorp in Butterworth in die Oos-Kaap. Butterworth bied maklike toegang tot die N2 en is net 111 km van Oos-Londen af. Daar is munisipale swembaddens oorkant die straat vir warm, sonnige dae.
Die gastehuis bied verblyf in 4 en suite-gastekamers wat elk 'n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens met elektriese komberse het. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, plafonwaaier en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Volledige Engelse ontbyt word op versoek in die eetarea voorgesit. Middagete en aandete is ook op versoek beskikbaar.
Veilige parkeerplek agter outomatiese hekke op die perseel is beskikbaar. Braaigeriewe en wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.
Boonop het Great 7 Guest House 'n vriendelike span wat die ekstra myl sal stap om jou verblyf gerieflik te maak.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.4/5
Bandlakazi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 6
Ligging
- Robinsonstraat 47, Uitbreiding 2, Butterworth, 4960, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Butterworth Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Robinsonstraat 47, Uitbreiding 2, Butterworth, 4960, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom