Greenfields Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ena-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Adéle M - Apr 2024
Algehele gradering
Highly recommended! Great service! Thank you!
Bev W - Apr 2024
Algehele gradering
Very pleasant, convenient, clean - good value for money.
Belinda I - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely worth it.
Keith A - Aug 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Paul M - Feb 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, skoon, gerieflik en veilig.
Johann B - Nov 2022
Algehele gradering
Heerlik afgesonderd, stil en rustig. Die gasheer het my by my aankoms vriendelik ontvang en die kothuis was by my terugkeer in die namiddae mooi skoon en netjies.
Lees meerMaryna F - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornagakkomodasie, goed geleë en baie netjies.
Rosie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig.
Snowy S - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjies en gerieflik.
Eddie V - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens, vriendelik en behulpsaam.
Shane M - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent.
Marius M - Jun 2021
Algehele gradering
Baie stil, rustige, en netjiese akkommodasie.
Martie E - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjies en skoon. Baie naby aan die hospitale en dokters, asook winkelsentrums.
Manqoba M - Mrt 2021
Algehele gradering
Not bad.
Helga V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Marieta D - Jan 2020
Algehele gradering
What a lovely stay. The place was very clean, well equipped and the hostess very warm and friendly.
Ivy T - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ockert M - Nov 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik, netjies en help waar hulle kan.
Andrew S - Okt 2019
Algehele gradering
Great overnight stay Nelspruit.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Puik oornagplek in Nelspruit.
Ek en my vrou het 1 nag by Green Fields Cottage gebly, vir ons 'n gerieflike oornagplek, die plek was netjies, skoon en stil, ons sal beslis weer hier oornag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hettie M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en netjies.
Karin V - Aug 2019
Algehele gradering
Stunning plek.
Ans M - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties, vriendelik, skoon, rustig, uitstekend toegerus - 100%!
Louis M - Aug 2019
Algehele gradering
Puik verblyf en vriendelike diens.
Nelia G - Jul 2019
Algehele gradering
Amazing!
Theusia E - Jul 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras. Baie dankie. Alles perfek, meer as wat ons verwag het.
Greenfields Cottage se terugvoer
Baie goeie advies, baie dankie.
Daniel J - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was 'n huis weg van huis.
Sarie V - Jun 2019
Algehele gradering
Jy kry meer as waarvoor jy betaal.
Janine D - Mei 2019
Algehele gradering
Absoluut amazing.
Greenfields Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Janine
Gertha L - Apr 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, gerieflik. Waarde vir geld!
Greenfields Cottage se terugvoer
Baie dankie!
Julle altyd welkom.
Eddie V - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Greenfields Cottage se terugvoer
Baie dankie, Eddie. Julle is altyd welkom hier by Green Fields Cottage.
Ester K - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en lekker.
Beatrice S - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Vriendelik en baie behulpsaam.
Alida S - Sep 2018
Algehele gradering
Beste waarde vir geld waarin ek al ooit gebly het.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Skoolstraat 5, Uitbreiding 5, Nelspruit, 1201, Mpumalanga