Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Gables

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alida Louisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Green Gables
Netheid
4.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sydwell M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydwell M
Gesin met tieners

Uitstekende keuse!

Sal definitief weer daar bly. 5 ster definitief!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieb L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne.

Lekker stil en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes M
Gesin met klein kinders

Good.

Cannot complain. Everything was as advertised. Safer parking would be better.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza I - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza I
Enkelreisiger

Very pretty old house in a good location.

No problems. Didn't meet the owner but the cleaner was nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle P
Gesin met klein kinders

Ruim, netjiese kamers. Vriendelike diens.

Ons was in Anne's house of dreams. Ruim kamer wat ook 'n privaat leefarea met 2 enkelbeddens insluit, asook 'n kaggel wat fantasties is in die koue weer. Die trappe het ook 'n veiligheidshek op om jou kleuter veilig te hou. Louise is vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met vriende

Wonderlike atmosfeer, baie spasie, gemaklike beddens en leerbanke, vriendelike eienaars.

Die dakvensters is spesiaal, so ook die badkamer se atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas J P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas J P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, baie gasvry en behulpsame mense.

Sal volgende keer langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K
Gesin met tieners

Familie met tienerkinders - dit was heerlik - lekker ruim en baie skoon en netjies.

Ons het heerlik gekuier - moes vroegoggend lughawe toe en Ettiene het gesorg vir genoeg koffie en alles wat nodig was. Dit was heerlik sal definitief weer daar oorbly. Die 3,5 slaapkamers wat ons gekry het vir die prys van 3 het perfek vir ons benodighede gewerk. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 19, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5527a54a08e5b84b7f06bdab420541b30ea3198937e32336333624fd625e226a3fff851362fd5ea9027fccde054f14aca51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 19 De Villiers Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112199992896 18.831508449668
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem