Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Green Gables Country Inn

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sarel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir Green Gables Country Inn
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nelius K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Mense is ongelooflik vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Rustige oorslaap in stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen I B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen I B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful hIstoric buildings, warm welcome, beautiful views.

Friendly welcoming by the host (and his dogs), beautiful historic building at the top of McGregor, with lovely views and a good breakfast. The pool was a most welcome respite from the heat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous host, beautiful setting, a thoroughly enjoyable stay.

We arrived to a warm welcome and a cold bottle of wine in our room's fridge. Everything was just perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die gasvryheid van die eienaar baie geniet. Hy het ons ook baie goeie advies gegee oor kuierplekke op die dorp.

'n Rustige dorp met vriendelike mense. Die ontbyt by Green Gables was ook heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful and memorable stay at Green Gables.

Sarel was a gracious host and made us feel welcome. Skuur 1 was a great choice for a romantic getaway at a very good price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John E
Enkelreisiger

Good.

Nice, safe little town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carin V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V
Enkelreisiger

Ek het die pragtige omgewing en vars lug baie geniet - ook wanneer ek op die patio gesit en gelees het.

Die "spring rolls" met bobotie en pampoenkoekies, voor die kaggelvuur, die aand van my aankoms, was 'n heerlike bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zikmann J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zikmann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut puik.

Ons is baie vriendelik ontvang, alles was pragtig en netjies. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine S

Heerlik. Mooi uitsig vanaf stoep.

Ons het 'n heerlike nag se verblyf geniet by Green Gables. Die kamers was skoon, netjies en ruim. Die ontbyt was heerlik. Ons sal Sarel aanbeveel by vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerri A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerri A
Enkelreisiger

Warm, friendly and extremely accommodating.

I was messaged ahead of time, to make sure that everything was just so. I was welcomed with a warm and friendly smile, what better way is there to be welcomed after a long journey? And then I was offered a coffee since I had mentioned that I hadn't made a stop along the way. A must is waking up to see the beautiful sunrise. The rooms had electric blankets and a heater, so I never had an opportunity to be cold at all. The breakfasts were absolutely fantastic and well presented, plus great coffee and all with that gorgeous view! I 100% recommend staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sarel het ons vriendelik ontvang en ons het welkom gevoel.

Sarel het uit sy pad uit gegaan om ons welkom te laat voel en sy platter met klein bordjies was heerlik. En hy het tot laat vir ons gewag nadat ons kar langs die pad gebreek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A weekend in a rustic country lodge.

We stayed for two nights and enjoyed the rural atmosphere and the quiet. The room was private, spotlessly clean and very comfortable. Sarel was a perfect host. Our breakfast was delicious, the coffee excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename dorp en wonderlike verblyf

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Goed uitgerus. Veilig. Sentraal.

Ons het ons tyd by Green Gables Country Inn baie geniet. Sarel was 'n baie vriendelik en hulpvaardige gasheer. Ek sal Green Gables ten sterkste aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful host.

Sarel was a wondeful host. He could not have been more friendly and accommodating. Our room was very comfortable, spacious, and tastefully decorated. We give Green Gables the highest recommendation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carollin N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carollin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing waar jy nog tortelduiwe hoor en dit is op die rand van dorp so jy kan stap.

Is aanbeveelbaar. Rustig en ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire K
Gesin met klein kinders

Amazing hosts and stunning views.

Such a cute, lovely, cozy, comfortable place, we so enjoyed the views, the pool, and the chats with the friendly hosts. Was a wonderful place to base ourselves and to just relax. Well recommended to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Gables Country Inn se terugvoer

Hi Claire. Many thanks for the positive review. Was great chatting to you and having you as guest! Come again!

Green Gables Country Inn
Tumi S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tumi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, generous host.

My husband and I enjoyed our stay at Green Gables. We found our host to be generous and helpful. We were a bit worried about his dogs as they are very protective which is great, but worrisome. Besides they don't take kindly to strangers (and they are in a guesthouse that welcomes strangers as its business).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Gables Country Inn se terugvoer

Dear Tumi,

Thanks for the feedback on the dogs which will be attended too. It's a pity that you focus on 1 negative thing and not mention the meal I cooked for you and your husband as no restaurant was open that night or the fact that I did not charge you for a bottle of wine as it was your 5 year anniversary.

Regards,
Green Gables

Green Gables Country Inn
Sirk L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spasie, grasie,rustig en mooi.

Goed geleë en ruim. Waarde vir geld en uitsonderlike persoonlike diens. Bure se honde te aktief in die nag, andersins perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Green Gables Country Inn se terugvoer

HI Sirk. Dankie vir die resensie. Julle was fantastiese gaste. Ek het die probleem met die bure se honde aangespreek. Dankie weereens vir julle besoek. Groete, Sarel.

Green Gables Country Inn
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smith-straat 7, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkEpj3JpKq0WFDINefIKojboshAXGtZIyc5xSOifltteD0Iyux0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 7 Smith Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.953156646315 19.820151329041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem