Breederiviervallei Akkommodasie by Green Olive Guesthouse | LekkeSlaap
+94

Green Olive Guesthouse

Gastehuis
Koninggrootte-bed met en suite-stort en bidet - Aida
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bidet. Daar is WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, plafonwaaier en 'n verwarmer. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Rook is verbode en geen troeteldiere word toegelaat nie. Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 11:00. Daar is geen kookgeriewe nie, slegs braaigeriewe. Die groot swembad is alleenlik vir die gaste se gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasiebeleid:
Kansellasies 0 tot 7 dae voor die inklokdatum: verbeur 100% van die totale bedrag.
Kansellasies 8 tot 14 dae voor die inklokdatum: verbeur 75% van die totale bedrag.
Kansellasies 15 tot 21 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die totale bedrag.
Kansellasies 22 tot 28 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die totale bedrag.

Enkelbeddens met 'n en suite-bad - Tosca
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 ekstra lang enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad. Daar is WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, plafonwaaier en verwarmer. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Rook is verbode en geen troeteldiere word toegelaat nie. Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 11:00. Daar is geen kookgeriewe nie, slegs braaigeriewe. Die groot swembad is alleenlik vir die gaste se gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasiebeleid:
Kansellasies 0 tot 7 dae voor die inklokdatum: verbeur 100% van die totale bedrag.
Kansellasies 8 tot 14 dae voor die inklokdatum: verbeur 75% van die totale bedrag.
Kansellasies 15 tot 21 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die totale bedrag.
Kansellasies 22 tot 28 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die totale bedrag.

Koninggrootte-bed met 'n stort (rolstoelvriendelik) - La Traviata
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, en 'n rolstoelvriendelike en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Daar is 'n handreling in die badkamer vir veiligheid. Gaste het toegang tot braaigeriewe. Vuurmaakhout en 'n braairooster word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Rook is verbode en geen troeteldiere word toegelaat nie. Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 11:00. Daar is geen kookgeriewe nie, slegs braaigeriewe. Die groot swembad is alleenlik vir die gaste se gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasiebeleid:
Kansellasies 0 tot 7 dae voor die inklokdatum: verbeur 100% van die totale bedrag.
Kansellasies 8 tot 14 dae voor die inklokdatum: verbeur 75% van die totale bedrag.
Kansellasies 15 tot 21 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die totale bedrag.
Kansellasies 22 tot 28 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die totale bedrag.

Enkelbeddens met 'n en suite-stort - Norma
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer het WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, en toegang tot braaigeriewe. Vuurmaakhout en 'n braairooster word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Rook is verbode en geen troeteldiere word toegelaat nie. Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 11:00. Daar is geen kookgeriewe nie, slegs braaigeriewe. Die groot swembad is alleenlik vir die gaste se gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasiebeleid:
Kansellasies 0 tot 7 dae voor die inklokdatum: verbeur 100% van die totale bedrag.
Kansellasies 8 tot 14 dae voor die inklokdatum: verbeur 75% van die totale bedrag.
Kansellasies 15 tot 21 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die totale bedrag.
Kansellasies 22 tot 28 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die totale bedrag.

Koninggrootte-bed met 'n aparte stort en slaapbank - Otella
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Otella is 'n selfsorg-eenheid wat oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n leefarea met 'n slaapbank beskik. Verder is daar WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasbak, yskas en mikrogolf. Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Rook is verbode en geen troeteldiere word toegelaat nie. Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 11:00. Daar is geen kookgeriewe nie, slegs braaigeriewe. Die groot swembad is alleenlik vir die gaste se gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasiebeleid:
Kansellasies 0 tot 7 dae voor die inklokdatum: verbeur 100% van die totale bedrag.
Kansellasies 8 tot 14 dae voor die inklokdatum: verbeur 75% van die totale bedrag.
Kansellasies 15 tot 21 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die totale bedrag.
Kansellasies 22 tot 28 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die totale bedrag.

Gesinseenheid - Rigoletto
Vanaf R1 500
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid het 2 aparte slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander kamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamer word gedeel en het 'n stort. Die eenheid het WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasbak, yskas en mikrogolf. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Rook is verbode en geen troeteldiere word toegelaat nie. Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 11:00. Daar is geen kookgeriewe nie, slegs braaigeriewe. Die groot swembad is alleenlik vir die gaste se gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasiebeleid:
Kansellasies 0 tot 7 dae voor die inklokdatum: verbeur 100% van die totale bedrag.
Kansellasies 8 tot 14 dae voor die inklokdatum: verbeur 75% van die totale bedrag.
Kansellasies 15 tot 21 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die totale bedrag.
Kansellasies 22 tot 28 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die totale bedrag.

2 Privaat kamers met 'n aparte stort - Falstaff
Vanaf R1 600
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers, albei met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Daar is 1 badkamer met 'n stort. Verder het die kamer WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasbak, yskas en 'n mikrogolf. Braaigeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Rook is verbode en geen troeteldiere word toegelaat nie. Inkloktyd: 14:00. Uitkloktyd: 11:00. Daar is geen kookgeriewe nie, slegs braaigeriewe. Die groot swembad is alleenlik vir die gaste se gebruik.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Kansellasiebeleid:
Kansellasies 0 tot 7 dae voor die inklokdatum: verbeur 100% van die totale bedrag.
Kansellasies 8 tot 14 dae voor die inklokdatum: verbeur 75% van die totale bedrag.
Kansellasies 15 tot 21 dae voor die inklokdatum: verbeur 50% van die totale bedrag.
Kansellasies 22 tot 28 dae voor die inklokdatum: verbeur 25% van die totale bedrag.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bonnievale-pad R317, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b7224b8ee05c6a923ed35425016264b43250700e39373fa73690889fa067c3e5226d42d1f674cd8ba532109b0e841c4fc1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) R317 Bonnievale Road Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -33.845850503206 19.962374672476
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za