LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+30
Selfsorg in Piesangvallei

Green Point Mews Beach Apartment

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

55% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 55% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 31 Jul 2026 tot 20 Nov 2026.
  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Green Point Avenue, Green Point Mews Unit 37, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Green Point Mews Beach Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Plettenbergbaai. Dit is die perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie gewilde kusbestemming kan verken en geniet.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en droër word voorsien vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon en 'n gemeenskaplike swembad met braaigeriewe geniet. Veilige kelderparkering is op die perseel beskikbaar. Die sentrale strand is ongeveer 1 km weg, met plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en kroeë wat maklik bereikbaar is. Aktiwiteite in die omgewing sluit in swem, visvang en bootvaart, branderplankry en stap.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Green Point Avenue, Green Point Mews Unit 37, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Green Point Mews Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
55 % AF
R4 000 R1 620
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R4 000
55 % AF
R4 000 R1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R4 000
55 % AF
R4 000 R1 620
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Green Point Avenue, Green Point Mews Unit 37, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbf9dd6860ad2d32fdcb0e8bacabbc5dfe3782813869f2da6f11716d0db30828afe0fbffa347d8c7091ec106aa1a1792ade4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Green Point Avenue Green Point Mews Unit 37 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.062792342533 23.367808763368