Green Point Self-Catering Studio 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Green Point Self-Catering Studio 2 is 'n smaakvol gerestoureerde selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 4 gaste en is met sorg ingerig om 'n gerieflike vakansie te verseker. Al die beddens is in een oopplan-spasie. Die ateljee is in 'n klein woonstelblok tussen Groenpunt en Seepunt in Drie Ankerbaai geleë.

Die woonstel is in 'n stil area weg van die geraas van die verkeer en stad geleë. Dit is 'n oopplan-woonstel met 'n sitarea en kombuis, maar die badkamer is apart en het 'n instapstort. Daar is 'n ekstra lang koninggrootte-bed, 'n TV met plaaslike kanale en WiFi. Die kombuis is toegerus met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en wasmasjien. Die woonstel word ook weekliks skoongemaak.

Die ateljee is sentraal geleë aan die Atlantiese-kusgebied naby groot toeristebesienswaardighede in Kaapstad, soos die V&A Waterfront, Clifton en Kampsbaai se strande, restaurante, Seepunt Promenade, Kaapstad se sakekern en Tafelberg.

Slaapplek

'n Bespreking by Green Point Self-Catering Studio 2 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Green Point Self-Catering Studio 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za