LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+9
Selfsorg in Garsfontein

Green Whisper Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 410 Herby Currer, Garsfontein, 0042, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Green Whisper Cottage is 'n moderne kothuis met slaapplek vir 2 gaste in die stil woonbuurt Garsfontein in Pretoria.

Die oopplan-kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein sitarea met 'n TV met Netflix, YouTube, Disney+ en WiFi.

Die kothuis het onderdakparkeerplek. Let asb op dat die eienaar op die perseel woon en dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie. Die eenheid word daagliks skoongemaak, maar nie naweke nie.

Green Whisper Cottage is 1,5 km van Life Faerie Glen Hospitaal af, 2 km van Sun Arena af en 3 km van Menlyn Maine-winkelsentrum af.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 218 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sarel A
5.0
Baie lekker gebly. Green Whisper is 'n baie mooi en baie netjiese gastehuis. Ek het baie lekker gebly. Die gasvrou het uit haar pad uitgegaan om seker...
Sien meer
Sep 2026
Jaco & Elrica D
Saam met lewensmaat
5.0
Gelukkig en lekker. Pragtig plekkie. Word verwelkom met small snack plate en lekker beskuit vir die oggend. Warm, veilig en verwelkomende atmosfeer. B...
Sien meer
Sep 2026
Albie S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en bekostigbaar. Baie lekker gebly. Vriendelike diens.
Sep 2026
Peter J
5.0
Dit was alles wat ek nodig gehad het, naby, ruim, netjies, skoon en veilig. My vrou was opgeneem by Faerie Glen Hospitaal vir 'n rugoperasie en ons he...
Sien meer
Sep 2026
Jan H
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Uitstekende diens en waarde vir geld. Onlangs was daar watertekort in Garsfontein en hulle het gesorg dat ons genoeg water gehad het. Hull...
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Manie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 230

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 410 Herby Currer, Garsfontein, 0042, Gauteng
  • Gaste dink Green Whisper Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

410 Herby Currer, Garsfontein, 0042, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ib24FBmnNNzKuKCtg4WnKRQvMxuJP0mPjX7kmzMFoXQ2Qvtpm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 218 5 1 5 410 Herby Currer Garsfontein 0042 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.78826475417 28.296638315021

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang