LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Gastehuis in Skeerpoort

Green Willows Guest House



10 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11a Mill Lane, Skeerpoort, Hartbeespoort, 2016, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Green Willows Guest House bied gastekamers in Skeerpoort, Hartbeespoort. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie naby die Hartbeespoortdam en ander besienswaardighede.

Die verblyf bestaan uit 5 uniek en smaakvol versierde eenhede. Elke en suite-kamer beskik oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamers sluit waaiers, 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Al die kamers het ook privaat patio's.

Ontbyt en ander smullekker etes kan vooraf bestel word en vanaf Die Ou Pastorie - 'n plaaslike en nabygeleë restaurant - afgelewer word.

Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike swembad. Braaigeriewe kan ook vir gaste gereël word. Veilige parkeerplek is agter motorhekke beskikbaar.

Green Willows Guest House is naby Van Gaalen Kaasplaas en daar is ook verskeie doendinge en trekpleisters, onder meer, bergfietsry, voetslaanroetes, Red Ivory, Green Leaves en ander troulokale, zip-lining- en valskermsweeftoere asook lugballonvlugte.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Kinderoppasdiens
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Groot Vyf
Fietsry
Visvang

Kamers

Eenhede 1 - 5
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
5 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke en suite-kamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamers sluit waaiers, 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in. Al die kamers het ook privaat patio's.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Verwarmer
Elektries
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Verwarmer
Elektries
Prys sluit in

Accommodation only. Wifi

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Frances C
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, safe, clean and comfortable! Our stay was wonderful, the hosts made sure we were settled and alright despite having personal ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Rina S
Saam met lewensmaat
5.0
Beveel Green Willows beslis aan. Ons is vriendelik ontvang en het alles gehad wat nodig was. Ons het lekker geslaap en alles was mooi en skoon.
Apr 2026
Jana W
5.0
Perfek. Ons het dit baie geniet om hier te bly.
Okt 2025
Adri U
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. Value for money. We enjoyed the stay. Clean and convenient. Good interaction with lodge management.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Lise S
Saam met vriende
5.0
Heerlik, rustig, vriendelik, skoon, en 100% aanbeveel. Ons het ’n heerlike tyd by die gastehuis gehad! Die plaas-atmosfeer maak dit ekstra spesiaal, m...
Sien meer
Sep 2025

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Frances C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Peaceful, safe, clean and comfortable! Our stay was wonderful, the hosts made sure we were settled and alright despite having personal issues on the day of our arrival. The staff were super friendly, the space was perfect, clean, peaceful and had all that we needed. We stayed over for a wedding but would recommend it as a break from the city as well!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Beveel Green Willows beslis aan. Ons is vriendelik ontvang en het alles gehad wat nodig was. Ons het lekker geslaap en alles was mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana W
1 nag
5.0
Okt 2025

Perfek. Ons het dit baie geniet om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri U
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Enjoyable. Value for money. We enjoyed the stay. Clean and convenient. Good interaction with lodge management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lise S
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik, rustig, vriendelik, skoon, en 100% aanbeveel. Ons het ’n heerlike tyd by die gastehuis gehad! Die plaas-atmosfeer maak dit ekstra spesiaal, met ’n paar oulike perde wat die ervaring nog meer uniek maak. Die bestuurder is ongelooflik vriendelik en behulpsaam, en die kamers was baie skoon en netjies. Ons het regtig niks tekortgekom nie. Ek kan dit met volle vertroue aanbeveel – 100% ’n plek waarheen ons weer sal teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie N
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Baie goeie diens en rustige omgewing. Baie goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gasvrye personeel wat jou sommer baie tuis laat voel. Pragtige plekkie. So rustig, dit voel of jy in 'n ander land is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J F
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Skoon, netjies. Baie vriendelike mense. Baie mooi natuur omgewing en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kay M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Verkies net 'n aircon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emma B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Relaxing and comfortable. Really lovely stay. Beautiful setting and really relaxing. The host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 66

Op LekkeSlaap 10 jaar


Ligging

Gaste dink Green Willows Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

33% AF!
Pensioenarisaanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
33% AF!
Pensioenarisaanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 18:00
Uitklok Voor 10:00
Eenhede 1 - 5
Accommodation only.
Wifi
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11a Mill Lane, Skeerpoort, Hartbeespoort, 2016, Noordwes

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc91730037c5c77314c046efc0d26f2e73227f34691fff9324f6cab8d06731532f40d9af4b1a810152d16884be230966b5666?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 11a Mill Lane Skeerpoort 2016 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.781341303845 27.764987349474