LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Green Willows Guest House | LekkeSlaap
+12

Green Willows Guest House

24 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir Green Willows Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Gina N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam gewees. Baie rustig en die eienaar was baie gasvry. Dalk net noem dat ons nie werklik seker was of iemand sou kom opruim het nie. Het toe aangeneem dat daar wel skoonmaak dienste sou wees. Wat toe nie die geval was nie. Moes self kom skoonmaak het na ons dag uit. Maar ons naweek daar was fantasties, die tuine baie mooi versorgd en n baie rustige atmosfeer.

Sal Green Willows aanbeveel en beslis weer van hulle gebruik maak!

Chris A - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A
Gesin met klein kinders

Lovely units, excellent location.

The units are well situated, clean and well equipped for an overnight stay.

Tertia V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tertia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ons het geen krag of water gehad nie as gevolg van 'n kragkabel wat afgekom het, ons kon glad nie stort nie en daar was nie 'n druppel water in die krane nie. Ek weet dit was nie die eienaar se skuld nie, maar ek voel as jy 'n gastehuis bestuur dan moet jy voorbereid wees vir sulke gevalle veral met load shedding wat elke dag 'n realiteit is! Daar was een piepklein kers op die stoep en verder moes ons met ons selfoonliggies regkom! Toe ons besluit om die volgende dag ons booking te kanselleer en liewer huis toe te ry was sy glad nie lus om ons te tegemoet te kom nie, net gesê dis nie haar skuld nie! Wel dit was ook nie my skuld nie en as ek R900 'n nag betaal moet daar darem 'n plan in plek wees!

Green Willows Guest House's terugvoer

Hi Tertia,
I am very sorry that you had a bad experience on Friday 13th March
Early in the evening, a major electrical cable broke, leaving us with no electricity and damaged pump.
Eskom tried to fix it but were unable to correct it, as it needed major equipment that was not available at the time.
Your husband came and had a shower at the main house when he completed his race, and I told him that you were more
than welcome to do the same .
We would like to offer you a free nights stay with us to make up for your bad experience .
Kind regards,
Deirdre

Green Willows Guest House
Stephanie S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie S
Saam met vriende

Privaat en gesellig.

Ons sal beslis weer terugkom!

Lara M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, peaceful! Thank you!

Beautiful garden. Owner was very friendly and accommodating.

Zelna E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna E

Heerlik gewees.

Die gasvrou het ons baie welkom laat voel, dit is 'n pragtige omgewing, baie skoon en netjiese blyplek, kan dit gerus vir enige iemand aanbeveel! Sal vir seker in die toekoms weer daar bly!

Yvonne C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne C
Enkelreisiger

Dit was 'n heerlike ervaring.

Dit ontvangs was hartlik. Die huisvesting is mooi en skoon. Ek het van die plaas-atmosfeer gehou.

Mariska H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie mooi en rustige area. Great kliëntediens en verblyf.

Bernard M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en bekostigbare verblyf.

Green Willows Guest House was fantasties, netjies en perfek geleë. Dit is naby baie aktiwiteite, en gee jou 'n heerlike rustige plaasgevoel. Ek sal dit beslis aanbeveel!

Yolande L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelik.

Vriendelik verwelkom. Maklik die plek gekry. Lekker gebly en geslaap. Skoon en netjiese kamers gehad.

Sampie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sampie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie, great gewees (net jammer vir Eskom).

Dit was baie aangenaam om daar aan te kom.

Ernst K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ernst K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, stil en skoon tussen die Pekanbome.

Ons het heerlik gebly, Deidre is baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer is ruim en netjies met 'n lieflike koninggrootte-bed.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant stay, quiet and clean - between the Pecan Trees.

We really enjoyed our stay, Deidre very friendly and helpful. Room is spacious and neat with a lovely king-size bed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michelle L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Green Willows is definitief waarde vir geld.

Kamer is baie gerieflik, netjies en skoon. Baie rustige atmosfeer. Is baie welkom ontvang en hanteer deur die eienaars. Kan beslis Green Willows aanbeveel vir 'n rustige aand of twee weg.

Rykie M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rykie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend.

Ons het heerlik oornag by Green Willows. Deirdre was baie gasvry en behulpsaam. Die kamer is skoon en netjies en lekker om in te bly.

Cornie B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, veilig en gerieflik. Mal oor hulle koffie!

Nie veel van 'n uitsig nie.

Catherina K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, netjies en skoon.

Baie lekker hier gebly! Uitstekende diens en vriendelike personeel. Sal dit definitief aanbeveel.

Janie R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janie R
Saam met vriende

Very pleasant accomodation in lovely surroundings.

Very comfortable accommodation in pleasant surroundings. Hosts were most helpful. Would definitely stay again.

Minette C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette C
Saam met vriende

Goeie verblyf in Hartbeespoort.

Green Willows is goeie waarde vir geld is baie netjies en gee die gevoel dat jy op 'n plaas is. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.

Roxanne S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en mooi!

Ons het vir een aand hier oor geslaap toe ons 'n troue in die omgewing bygewoon het. Dit is 'n pragtige plek, die uitsig is beeldskoon met 'n mooi tuin. Ons kon maklik in en uit beweeg wat dit gerieflik gemaak het. Die eenheid was skoon en ons het baie gemaklik gebly. Baie dankie! Ons sal Green Willows beslis aanbeveel.

Barry H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barry H
Saam met vriende

Baie ontspanne en rustig.

Green Willows Guesthouse is 'n baie mooi gastehuis. Dis baie rustig en aangenaam. Vriendelikheid van Deidre en haar personeel, en gevra of alles nog goed gaan en selfs 'n boodskap ontvang om ons voorspoed toe te wens vir ons fietsry-wedloop. Ek sal beslis weer daar bly as ek na daardie gebied gaan en die gastehuis aan vriende en familie aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very relaxing and peaceful setup.

Green Willows Guesthouse is a very nice guesthouse. The setup is very peaceful and pleasant. Friendliness from Deidre and her staff, and were asked if everything is still fine with us and even got a message to say good luck for our cycling race. I will definitely stay there again when going to that area and will recommend the guesthouse to friends and family.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Green Willows Guest House's terugvoer

Hi Samantha,

It is so nice to get feed back from a guest. We would love to see you back sometime.

Kind regards
Deirdre

Green Willows Guest House
Dene V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dene V
Saam met vriende

Wat 'n aangename gastehuis, en dit is so mooi en rustig!

Die eienaar was vreeslik viendelik en behulpsaam! Dit is so mooi en rustig en die atmosfeer is net besonders.

Tracey W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely, clean place to stay with friendly staff.

We were welcomed straight away when we arrived. The unit was spacious and clean with a beautiful view. Our host was friendly and very helpful. We really enjoyed our stay and will definitely return to Green Willow Guest House!

Green Willows Guest House's terugvoer

Hi Tracey

Thanks so much for the nice feed back. I really appreciate it.
Hope to see you again soon

Kind regards
Deirdre

Green Willows Guest House
Ria H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, baie dankie.

Baie, baie goed geleë en die omgewing is pragtig.

Green Willows Guest House's terugvoer

Hi Ria
Thank you for your feed back.
I am glad you enjoyed your stay with us and hope to see you again.
Kind regards,
Deirdre

Green Willows Guest House
Lynn G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn G
Gesin met tieners

All in all a great place to stay for a night or two.

The owner was very friendly and accommodating, allowing us an early check-in and making sure we knew there was no hurry to leave in the morning. The units were beautifully decorated and private and the gardens are lovely. Even with horses on the property, we weren't bugged by flies. There were a few small items which were unfinished/missing e.g. no shelf in the shower and some electrical cabling in the roof which was unfinished, but nothing big enough to ruin our stay. All in all, a great place to stay for a night or two.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11a Mill Steeg, , Hartbeespoort, 2016, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkOTdlNjM4LWYwN2UtNDdhMi04NzA1LTNiZDBmYzczM2ZjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 11a Mill Lane Skeerpoort 2016 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.781341303845 27.764987349474
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!