Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

GreenCroft Villa

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aberfeldy-singel 31, Aston Manor, Johannesburg, 1681, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 R2 880 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

GreenCroft Villa is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Aston Manor, Johannesburg. Die verblyf het moderne afwerkings en is net 6 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het lugversorging, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die huis werk met sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Die toegeboude stoep het meubels en lei na die swembad. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by GreenCroft Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir GreenCroft Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shepherd Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 12

Ligging

  • Aberfeldy-singel 31, Aston Manor, Johannesburg, 1681, Gauteng
  • Gaste dink GreenCroft Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 200
R3 200 R2 880
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aberfeldy-singel 31, Aston Manor, Johannesburg, 1681, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa04d6a15bf702a0db59d275c5d68eae4654af51f835c084ed5224f7f62a47e9a870c337a56ed1e87fffc6a51427fa2c78449?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 200 nouVanaf R2 880 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 31 Aberfeldy Crescent Aston Manor 1681 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.0876917 28.2450204
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem