Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greenfern Lodge en Chalets

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Greenfern Lodge en Chalets
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Reese P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reese P
Gesin met tieners

Peace on earth.

Awesome stay back to nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenfern Lodge en Chalets se terugvoer

Baie dankie Reese, ons sien uit na julle volgende besoek.

Greenfern Lodge en Chalets
Nicolene H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Nicolene H
Gesin met tieners

Swakste akkommodasie ooit, nie aanbeveel vir gesin met klein kinders nie.

Onaangename verblyf. Ek het na 2 van die 6 nagte uitgecheck. Jammer dat ek R5400 moes verloor, waarvan ek R740 vergoed was deur die eienaar vir die toegangsgeld tot Adventure Land. Die internet is misleidend. Swak aansig, slegs mooi fotos word geadverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenfern Lodge en Chalets se terugvoer

Ons is regtig jammer dat die tyd vir julle so onaangenaam was. Die stilte en natuur is miskien nie vir almal nie en dalk veral nie tieners nie, maar ons moet aandring dat mense die oorsig bladsy lees en seker maak dat hulle weet wat om te verwag wanneer hulle 'n bespreking maak en ons kan nie verantwoordelik gehou word nie. Daar is 'n baie groot verskil tussen die Lodge en Chalets. Ons bly in die woud en die WiFi is nie soos in die stad nie. Ons het ook ons bes probeer en 'n afkoel swembadjie ingesit vir die warm dae wat ons nie vroeër gehad het nie. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste nie ongelukkig moet wees nie en ons probeer hard en aanhoudend om dinge te verbeter.

Greenfern Lodge en Chalets
Japie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie D
Gesin met tieners

Die stilte, rustigheid van die omgewing en netjiese chalet by Greenfern Lodge and Chalets was ongelooflik.

Verblyf was heerlik! Baie dankie vir jul gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenfern Lodge en Chalets se terugvoer

Japie, baie dankie. Julle was heerlike gaste om te hê en ons sien uit na 'n volgende besoek.

Greenfern Lodge en Chalets
Quinton C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton C
Gesin met tieners

Rustig en gemaklik.

Ons gesin het lekker gebly by Greenfern Lodge. Die eienaars was vriendelik en baie behulpsaam. Die eenheid was netjies en het alles gehad wat ons nodig sou kry. Hulle het ook 'n kragopwekker byderhand gehad vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenfern Lodge en Chalets se terugvoer

Baie dankie Quinton, ek hoop dit maak dat julle weer sal kom kuier.

Greenfern Lodge en Chalets
Wendy M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M
Gesin met tieners

Peace on earth.

This was peace on earth away from the rat race. Hosts were very accommodating and facilities very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenfern Lodge en Chalets se terugvoer

Thanks Wendy. You and your family were amazing guests to have. Come back soon.

Greenfern Lodge en Chalets
Albert D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D
Saam met vriende

Clean, relaxed and comfortable.

Absolutely a must to stay and visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenfern Lodge en Chalets se terugvoer

Dankie Albert, ons hoop julle kom kuier weer.

Greenfern Lodge en Chalets
Louise S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en gasvry.

Lekker rustig. Mooi omgewing. Privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenfern Lodge en Chalets se terugvoer

Baie dankie Louise, ons hoop jy kom kuier weer.

Greenfern Lodge en Chalets
Dani C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dani C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig nie soos geadverteer nie.

Huisies is baie op mekaar met geen privaatheid nie. Jou bure kyk letterlik in jou huisie in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Greenfern Lodge en Chalets se terugvoer

Hi Dani
Ons is jammer dat julle so ontbloot gevoel het. Ons waardeer die terugvoering en gaan werk maak daarvan om die chalets meer af te sonder van mekaar en privaat te maak.

Greenfern Lodge en Chalets
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenfern Fisanthoek-weg, Plaas 39 Fisanthoek, Plettenbergbaai, 6604, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA768263a224c576e4b552f876ea7cea013aefd122d23f7606ec9437c86e9e496ed2b42af29366a1b905a79421a97369872d6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
8 5 1 5 Greenfern Fisanthoek Road Farm 39 Fisanthoek 6604 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.994916243923 23.229070007801
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem