+192
Gastehuis in Alberton

Greenfields Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Alta B
1 nag
5.0
Feb 2026

Neat and friendly service. Sal die gastehuis aanbeveel enige tyd! Veilig, netjies en sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-Albert V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlike verblyf langs 'n pragtige golfbaan. Ons het heerlik gebly by Greenfields. Dit was pragtige kamers en die personeel was baie vriendelik. Sal vir seker weer daar bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avril H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jan 2026

Pleasant. Convenient location, decent price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tian V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Fantasties! Ons het baie lekker hier gebly. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die kamer is netjies en skoon. Die kos is heerlik. Gaan beslis weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enock
Greenfields Guest House
Goeiedag Tian Baie dankie vir die komplimente en positiewe terugvoer! Ons waardeer dit baie en is so bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het. Ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom! Baie dankie vir jou ondersteuning! Geniet jou dag en week!

Michelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Dit was 'n perfekte wegbreek vir een aand. Ons was 'n ander kamer aangebied en aangenaam verras. Alles was puik. Het baie lekker gebly. Baie dankie aan Aaron vir sy vriendelike verwelkoming by ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Enock
Greenfields Guest House
Hi Michelle Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Dis vir ons baie lekker om te hoor dat jy die verblyf by ons geniet het. Gelukkige gaste en goeie diens is ons grootste prioriteit. Dankie dat jy ons dag gemaak het. Ons hoop om jou binnekort weer terug te verwelkom! Geniet jou week!

Robert K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Great. Very pleasant. The people are very friendly and willing to go the extra mile when needed. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izanne O
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Pragtige plek! Skoon en netjies met 'n baie oulike restaurant! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Enock
Greenfields Guest House
Hi Izanne Baie dankie vir die wonderlike resensie en hoë telling! Gelukkige gaste is ons grootste prioriteit, so jy het ons dag gemaak! Baie dankie! Ons hoop om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom!

Daan M
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Baie lekker. Dit was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Enock
Greenfields Guest House
Goeiedag Daan Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit uit ons harte! Ons is so bly om te sien dat jy jou verblyf by ons geniet het! Baie dankie vir die ondersteuning en kom kuier asb. gou weer! Geniet jou dag en week!

Monica S
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2025

Lekker gebly. Gerieflik en personeel vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was ook lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Enock
Greenfields Guest House
Goeiedag Monica Baie dankie vir die positiewe resensie en komplimente! Ons is so bly om te hoor dat jy jou verblyf, die diens en ontbyt by ons geniet het! Dankie vir jou ondersteuning! Ons hoop om jou binnekort weer by Greenfields terug te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Enock Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

47 Fore Street, Alberton, 1449, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 84 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlYzMwNTdjLTBlMDEtNDVhZC05M2JjLWFkMmU2OGZjMWNkNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 47 Fore Street Alberton 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.265806 28.106031
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang