Greenside Self-Catering Accommodation
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 62
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Craig F - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige privaat oorslaapplek in Knysna.
Tamarah G - Jan 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing. Perfect hostesses, well-equipped cottage, peaceful.
Lees meerHans K - Jan 2024
Algehele gradering
Value for money. Well located.
Monray W - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Johan D - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste.
Chinique S - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful.
Erica B - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike gasvrye mense en die mooi skoon dorpies.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Ric M - Jul 2023
Algehele gradering
Very enjoyable.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for your review Ric, we hope to see you again.
Lizelle K - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent location within easy walking distance to central Knysna. The room is well-appointed, especially well set up for loadshedding. Restful area, but less than 5 minutes from the action!
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you Lizelle, for your wonderful feedback. It is much appreciated.
Cecilia D - Jan 2023
Algehele gradering
Best place we stayed for the holiday.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Cecelia. Ons waardeer jou goeie resensie.
Mariecel V - Des 2022
Algehele gradering
Klein juweel in Knysna.
Jewelz M - Des 2022
Algehele gradering
It was amazing.
Gerrie G - Des 2022
Algehele gradering
Aangename, rustige en vriendelike verblyf.
Felicity H - Des 2022
Algehele gradering
Ons het ons verblyf terdeë geniet.
Hans E - Des 2022
Algehele gradering
This is a place we have known well for a number of years, it has been good to be back.
Henry G - Okt 2022
Algehele gradering
Home away from home very friendly and kind host.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you so much for your review Henry. We look forward to seeing you both soon.
Suzette O - Okt 2022
Algehele gradering
'n Goeie plek om te oornag.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for your review.
John S - Okt 2022
Algehele gradering
Aangename gasvrou.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie ons waardeer jul terugvoering en hoop ons sien julle in die toekons
Renald A - Jul 2022
Algehele gradering
Pleasant and enjoyable.
Juanita V - Des 2020
Algehele gradering
Buitensporig aangenaam.
Dave L - Mrt 2020
Algehele gradering
Very friendly, reasonably priced. WiFi would help especially on business.
Hans V - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustig en ruim.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Hans vir jou positiewe terugvoering hoop julle geniet nog jul vakansie verder en hoop om julle weer te sien. Sandar
Nadia J - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangename plekkie. Bekostigbaar.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jul wonderlike terugvoering, julle sal altyd welkom wees hier by Greenside. xx
Andrè K - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Jasper H - Jan 2019
Algehele gradering
'n Lekker, rustige vakansie geniet, redelik naby besighede en die Waterfrontgebied.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir my resensie waardeer dit baie!
Bernice R - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Riana V - Des 2018
Algehele gradering
Ligging is perfek met veilige parkering!
Paul C - Des 2018
Algehele gradering
Great little place and value for money.
Adri B - Mei 2018
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Adri vir jou positiewe review, ons waardeer dit baie.
Frank & Sandra
Dave M - Mrt 2018
Algehele gradering
Sandra and Frank run an amazing operation!
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Good day Dave, thank you for your lovely review, you are always welcome.
Sandra and Frank
Elroy M - Jan 2018
Algehele gradering
Vetrek is te beknop.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Elroy vir jou terugvoering, nee ek weet dit is klein en kompakt - het nog nooit dit as ruim en luuks bemark nie dit is waarom ons nie kinders toelaat nie. Prys gewyse sal jy ver moet soek in Knysna en omgewing veral in Desember vir wat ons aanbied.
Groete,
Sandra
Greenside.
Pieter G - Jan 2018
Algehele gradering
Situated very centrally, the shopping mall and waterfront is within walking distance.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie, baie dankie Lorraine, vir ons positiewe resensie. Ons waardeer dit baie. Julle is altyd welkom. Groete, Sandra.
Dirk O - Jan 2018
Algehele gradering
Dit het al ons verwagtinge oortref!
Lees meerGreenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Jana vir jou wonderlike resensie, ek waardeer dit opreg. Julle sal altyd welkom wees by ons. Groete, Sandra.
Kim D - Des 2017
Algehele gradering
The stay was absolutely perfect.
Lees meerGreenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dear Kim, thank you for the beautiful review, much appreciated. Looking forward to having you back with us next year for your 3rd anniversary .
Big hug Sandra
Danie N - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was fantastiese verblyf gewees!
Cobus P - Feb 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, goed ingerig en baie netjies!
Joseph N - Jan 2017
Algehele gradering
Bedankt Sandra voor die 3 mooie dagen bij jou!
Chris-maré S - Jul 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam. Hartlik verwelkom en baie tuis gevoel.
Roelf K - Apr 2016
Algehele gradering
'n Baie netjiese plek, goed toegerus, veilig parkeer plek en 'n baie stil omgewing.
Erika D - Mrt 2016
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon en wat ons nodig gehad het.
Jeanette C - Feb 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie JpP en weereens baie geluk met jul huwelik!
Paul F - Feb 2016
Algehele gradering
'n Lekker stil en veilige plekkie naby alles.
Sunette M - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thanks Robert very kind of you for the lovely review hope to see you again some day. Sandra & Frank
Nan P - Jan 2016
Algehele gradering
Home from home, with everything we needed.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you, Nan, it was such a pleasure having you here at Greenside. Hope to see you sometime again. Regards Sandra & Frank
Catherine B - Jan 2016
Algehele gradering
Very neat and clean with everything that you need, one can walk to Knysna town and Marina.
Greenside Self-Catering Accommodation se terugvoer
Cathy - thank you so much for the lovely review, it was only a pleasure to make your stay an enjoyable one and to have met you. Regards Sandra
Ferdi D - Jan 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Steve Z - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker gebly, lekker geslaap, lekker gebraai en lekker gerus.
Ruben D - Mei 2015
Algehele gradering
Good time!
Johann M - Apr 2015
Algehele gradering
Excellent people.
Ruan H - Apr 2015
Algehele gradering
Die akkommodasie is klein, maar baie gerieflik en skoon. Die eienaars is meer as behulpsaam en gasvry. Sowaar 'n juweel in Knysna!
Richelle B - Mrt 2015
Algehele gradering
Gerieflike, rustige verblyf en baie sentraal geleë.
Carol F - Feb 2015
Algehele gradering
It was very suitable for my purposes; accompanying a sports team on a tour to Knysna, I didn't need a large space.
Jacques V - Jan 2015
Algehele gradering
Sal volgende Desember weer daar gaan bly!
Walter W - Des 2014
Algehele gradering
Verwelkomend en meer as ons verwagtinge!
Janine Z - Jul 2014
Algehele gradering
Warm en vriendelike gasvryheid.
Natasha V - Mei 2014
Algehele gradering
The most amazing stay ever
Cindy M - Okt 2013
Algehele gradering
Good for 1 night stay
Roelof S - Okt 2013
Algehele gradering
BRILJANT. Uitstekende, vriendelike mensies met briljante diens.
Justin K - Jun 2013
Algehele gradering
Die verblyf is perfek vir ons doeleindes, woord hoogs aanbeveel.
Jenny F - Apr 2013
Algehele gradering
Skoon met alles wat nodig is in 'n stil, rustige omgewing naby Knysna sentraal
Bill W - Jan 2013
Algehele gradering
Excellent accommodation!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rawson-straat 12, Knysna Sentraal, Knysna, 6571, Wes-Kaap