LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Greenside Self-Catering Accommodation | LekkeSlaap
+8

Greenside Self-Catering Accommodation

Flat-let
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstelletjie is kompak, goed toegerus en aan die sonnige westekant van die hoofhuis geleë. Dit het sy eie ingang. Besoekers het algehele privaatheid. Dit is perfek vir 'n paartjie wat heeldag besig gaan wees en bloot 'n slaapplekkie soek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Geen swembad.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bedsitter
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die sit-slaapkamer is vrystaande en het 'n L-vormige oopplan-kamer met 'n dubbelbed, leefarea, eetarea, kombuisarea en al die nodige geriewe. Die en suite-badkamer het slegs 'n stort. Die eenheid het sy eie braai, onderdakstoep en privaat, skaduryke tuin met veilige parkeerplek reg langs die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

Geen swembad.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rawsonstraat 12, Sentraal Knysna, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMTM1ZTUyLTMwMDItNDI0OS1iMDAzLTJiNWM2ZDdhY2NlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 5 12 Rawson Street Knysna Central 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.036666666667 23.042777777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!