- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoffmanstraat 76, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Dié gastehuis is 'n kosbare juweel, wat in die hartjie van Potchefstroom geleë is, net 'n klipgooi van die Noordwes Universiteit en die Bult-besigheidsentrum af.
Die gastehuis het moderne, luukse en suite-kamers. Elke luukse eenheid spog met 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, asook 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n ingeboude lessenaar, digitale kluis, lugversorging en WiFi.
Die perseel bied veilige onderdakparkeerplek wat deur geslotekringtelevisie gemonitor word. 'n Heerlike warm en Kontinentale ontbyt word daagliks bedien en moet vooraf gereël word. Ekstra maaltye kan gereël word.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.9 uit 5van 41 resensies vir Grey Manor Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ligging
- Hoffmanstraat 76, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Gaste dink Grey Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Bult Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoffmanstraat 76, Potchefstroom, 2520, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom