LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Grey Manor Guesthouse | LekkeSlaap
+59

Grey Manor Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Grey Manor Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wade F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wade F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, comfortable and clean.

Great place to stay - nice and central as well as close to the university. Perfect for parents who want to visit their university-going child for the weekend. The quick and scenic drive to Parys is well worth it.

Pickard H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pickard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig

Pakplek vir klere is bietjie min, maar ons kon werk rondom dit.

Azelle M - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en rustige omgewing. Vriendelike ontvangs. Baie luuks.

Veilige parkering. Stil area. Baie netjies en skoon binne en buite. Ten volle toegerus. Sal dit aanbeveel.

Rochelle J - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle J
Gesin met klein kinders

Fantasties en pragtige kamers.

Lieflike plek! Ons het dit baie geniet.

Johan H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Gesin met tieners

Baie netjiese verblyf naby die NWU.

Vriendelike personeel, netjiese kamers, lekker ontbyt!

Tanja D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Mooi netjies en skoon, goed geleë.

Chanel I - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel I

Pragtige, gerieflike akkommodasie naby die NWU.

Alles wat mens nodig het om te oornag en baie goed ingerig - ook vir selfsorg.

Eunice G - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Pragtige plek, die kamer was netjies en skoon en alle ekstras was voorsien. Vriendelike ontvangs en ontbyt was uit die boonste rakke.

Marion B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion B

Great service, very friendly, very clean and beautifully decorated.

Central and convenient.

Adam M - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

My room was well prepared as requested.

Susan L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Ek en my dogter het haar woonstel kom ontruim nadat sy 5 jaar op die PUK gestudeer het.

Ons het 'n lekker luukse ruimte gesoek om oor te bly, nadat die woonstel sedert Maart 2020 toegesluit gestaan het as gevolg van die Corona virus. Lieflike akkommodasie. Wonderlik met lugverkoeler in hitte van 39 grade Celsius. Vriendelike ontvangs en baie naby aan die Universiteit. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar oorbly as ons Potchefstroom besoek.

Elize G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het tuis gevoel.

Kamer was skoon en netjies. Ligging perfek. Ontbyt was heerlik en waarde vir geld.

Johan D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker daar.

2de keer daar en sal weer daar bly.

Lida L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida L
Saam met eggenoot / lewensmaat

5 ster-verblyf baie naby aan kampus.

Ons het heerlik tuisgegaan in Grey Manor, alles was baie netjies, skoon en keurig verfraai. Ons het heerlike ontbyt op die stoep geniet. Grey Manor is baie naby aan die kampus, op die bult geleë. Ek het wel bietjie gesukkel met die WiFi, (die voorste kamer(15) in die gastehuis), maar dit het my weer kans gegee om al my tydskrifte te lees. Ek sal definitief weer daar oorbly as ons Potch toe gaan.

Michell R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michell R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en gemaklike plekkie om te bly.

Ons het oorgebly om ons dogter op universiteit te ondersteun. Grey Manor is loopafstand van studente-akkommodasie en baie gerieflik. Die kamer is skoon en netjies en ons ontvangs was warm en vriendelik. Sal hulle weer gebruik.

Saadia M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Saadia M
Besigheidsreis

Goed.

Gemaklike verblyf. Goeie ligging. Vriendelike personeel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good.

Comfortable stay. Good location. Friendly staff.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Gary S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en verblyf-ervaring in 'n veilige gastehuis wat uitstekend toegerus is en was n absolute plesier!

Die diens, vanaf ons aankoms tot en met ons vertrek was uitstekend. Die kamers is uiters goed toegerus, is ruim en die decor 'n lus vir die oog. Die ontbyt was smaaklik en goed voorberei. Binne loopafstand van 'n aantal eetplekkies en die veiligheid is van top gehalte. Die gastehuis kompleks spreek van 'n trotse eienaar en netheid en geriewe is van 'n baie hoë standaard. Sal definitief my volgende verblyf in Potchefstroom weer daar bespreek.

Grey Manor Guesthouse's terugvoer

Geagte Gary,

Dankie vir u positiewe gesindheid en pragtige komplimente, dit is vir ons so groot plesier om sulke terugvoer te ontvang.

Dit word opreg waardeer.

Vriendelike groete,
Grey Manor Gastehuis

Grey Manor Guesthouse
Megan C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan C
Enkelreisiger

Baie mooi.

Baie goeie diens, baie behulpsame personeel, baie mooi gastehuis.

Benita V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita V
Gesin met tieners

Pragtige, luukse verblyf - waarde vir geld!

Baie goeie diens ontvang by Grey Manor. Lieflike skoon, netjiese en luukse kamers. Beslis waarde vir geld en sal dit vir enige een aanbeveel. Sal weer daar oorslaap in vervolg.

Johan P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het verwagtinge oortref.

Skoon en netjies, baie vriendelike ontvangs. Kan hulle beslis aanbeveel.

Rachelle-mari V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rachelle-mari V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en dit was 'n heerlike kamer!

Alles is fantasties! Die kombuisie kan moontlik net 'n stofie/oondjie by kry? Die kombuis is so goed toegerus, maar daar is net 'n mikrogolf!

Johan D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf.

Ons sal Grey Manor Guesthouse vir enige iemand aanbeveel. Ons sal weer daar tuisgaan.

Ansi C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansi C
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Baie professioneel. Netjies. Rustig. Privaat en baie veilig.

Annabet V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annabet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse verblyf.

Pragtige skoon en netjiese gastehuis! Ons het dadelik welkom gevoel. Pragtige eetkamer en kamers! Ontbyt was smaaklik! Sal beslis weer hier tuisgaan!

Marina N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina N
Enkelreisiger

Dis 'n pragtige gastehuis! Uiters skoon en netjies.

Sien sterre.

Ingrid V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Shoe, lanklaas so tevrede gewees met alles. Sal definitief weer daar bespreek as ons in Potch is.

Marnelda D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurig, netjies en so pragtig.

Wat 'n pragtige plek. So netjies, skoon en smaakvol. Ons het heerlik hier gebly en die ontbyt was smaaklik en keurig voorberei. Die atmosfeer en dekor is uit die boonste rakke. Die ligging is net reg as jy die universiteit besoek. Ons sal verseker weer hier kom bly.

Philip G - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, mooi en skoon.

Ons verblyf was regtig aangenaam in die mooi gastehuis. Die diens was puik.

Antoinette S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik! Sal vir seker weer ondersteun!

Wat 'n fantastiese gastehuis! Alles is met smaak gedoen. Wonderlike naweek gewees a.g.v. die uitsonderlike verblyf. Sal vir seker weer gebruik en aanbeveel.

Jurie K - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi, moderne, stylvolle eenhede, great uitleg en baie nice.

Sal regtig weer hier bly, eenhede is luuks, stylvol en baie nice. Business suite is amazing vir self cater.

Lynne P - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne P

Sal graag aanbeveel.

Baie netjies, vriendelik en gerieflike diens. Sal graag weer besoek.

Karina K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina K
Besigheidsreis

Pragtige huis met baie vriendelike en behulpsame staff.

Sien sterre.

Elzbiete M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elzbiete M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Baie behulpvaardig nadat booking verkeerd geprosesseer was. Baie dankie vir die dame wat ons ontvang het.

Simone U - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker

Als is mooi. Goeie diens, lekker geslaap, was koud so hulle het darem warm beddegoed op die bed gesit.

Annamarie C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlike, 'n pragtige plek!

Alles was 100%. Die kamer is regtig met baie smaak gedekoreer!

Renate S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate S
Gesin met tieners

Pragtige, stylvolle kamer en baie goed geleë.

Ek en my dogter het hier oornag. Dit is so mooi en gemaklik. Naby die universiteit en Bult. Waarde vir geld. Sal weer daar oornag.

Anuschka J - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anuschka J
Enkelreisiger

Ongelooflike ervaring!

Pragtig! Regtig een van dié mooiste gastehuise.

Jolanda W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda W

Die dames aan diens was baie vriendelik, professioneel en behulpsaam. Die plek was baie netjies en gerieflik.

Ons was later as beplan om in te boek, a.g.v. vertragings langs die pad. Hulle het ons vriendelik en behulpsaam tegemoetgekom. Die kamer was baie, baie netjies en skoon en baie gerieflik. Beddens was baie gemaklik. Die perseel in geheel is baie netjies, baie mooi gemeubileer en vertoon baie gesellig. Ons was haastig uit die volgende oggend, maar die ontbyt het heerlik geruik. My algehele gevoel was van tevredenheid. Ek het regtig baie lekker ontspan en niks gekort nie. Daar is wel een klein dingetjie: die manier waarop die multiplug gemonteer is het dit moeilik gemaak om die ketel in te plug. Dis regtig soos 'n druppel in die emmer, maar dalk iets om na te kyk? Verder was alles tops en sal ek vir seker die plek aanbeveel en self weer gebruik!

Tracey B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B
Enkelreisiger

An unexpected surprise - couldn't have wished for more.

Hadn't expected to find such a gem in Potch - highly recommended!

Karen S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Dis die mooiste en netjiesste plek wat ek nog gesien het. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Die gastehuis is rêrig baie mooi en baie netjies. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ek gee 5 uit 5 vir hulle. Sal definitief hierdie gastehuis weer gebruik en ook aanbeveel. Kamers is fantasties.

Adriaan R R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan R R
Enkelreisiger

Uitstekend.

Uitstekende diens, baie skoon kamer. Ek sal dit aan enigiemand wat OCD soos ek het, aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent.

Excellent service, very clean room, I would recommend this to anyone suffering from OCD like myself.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alma S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuier in 'n silwerskoon kamer met vriendelike diens.

Ons is vriendelik ontvang. Die kamers was silwerskoon en die die diens was puik. Ek sal vir seker die gastehuis by my vriende en familie aanbeveel.

Renene L - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en die personeel was vriendelik.

Die plek is baie mooi en skoon.

Grey Manor Guesthouse's terugvoer

Goeie dag Mev. Louw

Dankie vir u vriendelike resensie.

Ons wil wel net vir u uitwys dat die kamer wat u bespreek het op LekkeSlaap beskryf word as twee driekwart beddens, en nie 'n dubbel-grootte bed nie.

Ons hoop om u in die toekoms terug te verwelkom.

Vriendelike groete
Grey Manor

Grey Manor Guesthouse
Nastasia D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastasia D
Enkelreisiger

Netjies, modern en skoon akkommodasie, professionele personeel, lieflike ontbyt! Sal defnitief weer daar oorslaap.

Sien sterre.

Francette R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks en regtig uit hulle pad gegaan om vir ons die ekstra myl te stap.

Luuks, skoon en baie sentraal.

Nadine V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

5 ster.

Die mooiste plek met 'n lekker rustige atmosfeer. Kamers is baie skoon en netjies en die diens uitstekend!

Rene V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Gesin met tieners

Waarde vir jou geld.

Grey Manor Guesthouse was ons tuiste tydens ons besoek aan Potchefstroom vir 'n gradeplegtigheid-seremonie. Hoewel die gastehuis naby die NWU, omliggende restaurante en te midde van die "studentelewe" geleë is, is die perseel en kamers rustig en stil met genoeg en veilige parkering. Die hele gastehuis is smaakvol en keurig gemeubileer en hulle ontvangs personeel is vriendelik en behulpsaam.

Hess R - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hess R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë, stylvol gemeubileer, perfek!

Die moderne afwerking was 'n groot welkome verandering op die gewone gastehuise! Goed geleë, veilig en lekker privaat. Ook ruim genoeg in die slim uileg! Net die 'bad/stort' was 'n teleurstelling, bad is geen probleem, maar stort opsie het baie gemors. Ons verkies stort.

Hendriena Petronella G - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriena Petronella G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Baie vriendelik verwelkom.Verdien definitief 5 sterre. Netjies, skoon en baie rustige atmosfeer. Word hoogs aanbeveel.

Johan V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vyfster.

Was regtig verras oor die netheid, moderne en warm estetiese gevoel en gepaardgaande vriendelike diens. Die voedsel uit die boonste rakke!

Elsjene B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsjene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was beautiful, baie lekker en die interieur is asemrowend.

Grey Manor is lekker naby aan die Bult, so ons kon sommer stap na al die plekke toe.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoffmanstraat 76, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA670c649ad563a1cc17d08c309f314bd37d6123517c680fda2d74addaa3f17275b1359d2312ddcb750e52d7fa689d894bc44c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 51 5 1 5 76 Hoffman Street Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.69616 27.09318
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!