Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greystone on Lagoon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 8, Southbroom, Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Greystone on Lagoon is 'n gemeubileerde eenheid in Kwazulu-Natal wat perfek is vir 'n groep vriende en groot gesinne wat op soek is na 'n ontspannende vakansieplek. Die eenheid bied 'n pragtige natuurlike uitsig en is naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en winkels.

Die verblyf beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die kamers het almal gemaklike enkelbeddens en daar is 'n stort of 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak in die badkamers. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel.

Ander geriewe sluit 'n slim-TV, WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek in. Gaste het ook toegenag tot braaigeriewe, die swembad en die buitesitarea op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit tennis, perdry, visvang, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by Greystone on Lagoon sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Lagoon-rylaan 8, Southbroom, Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 8, Southbroom, Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b20f593705443bb6175164b98eb1e31f3839cf02d97e93077ed2dcbbb1f8bcf31d87bdf2f4ff70ecb2fcf296f30bb29cb99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 8 Lagoon Drive Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.930804736957 30.308617713995
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem