Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greyton Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DS Botha-straat 12, Greyton, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Greyton Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in die hartjie van Greyton, 'n skilderagtige dorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Hierdie kontemporêre huis, geleë in 'n rustige tuin-omgewing, bied 'n heerlike toevlugsoord vir gaste.

Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste in 'n solderslaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die oopplan-kombuis en -leefarea is op die grondvloer van die kothuis geleë. Die lugversorgde slaapkamer is toeganklik deur 'n trap en beskik oor 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met DStv en 'n kaggel. Die kothuis maak oop na 'n privaat stoep met ingeboude braaigeriewe, 'n buite-etenstafel en 'n parkbank waar gaste kan ontspan. Gaste kry toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Greyton is 'n gewilde bestemming vir buitelug-entoesiaste en bied 'n verskeidenheid doendinge soos voetslaan, bergfietsry, perdry en staproetes. Benewens sy natuurlike skoonheid, spog die dorpie ook met oulike winkels, galerye en restaurante wat gaste kan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Greyton Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Greyton Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Colleen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 12

Ligging

  • DS Botha-straat 12, Greyton, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greyton Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DS Botha-straat 12, Greyton, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e73257477e77d83301b79096d2dbf05210114a3a889ae184ff8a07787e27e0b7b50bde742fd18a3121d070c17b61f32aaae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 12 DS Botha Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051221810759 19.608371596959
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem