Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Greyton EcoLodge

Rugsakreisigerslosies
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 36, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Greyton EcoLodge bied oornagverblyf in die hartjie van die dorpie Greyton. Die lodge is aan die voet van die Riviersonderendbergreeks geleë en grens aan die natuurreservaat. Dit is ideaal vir skole, kerkgroepe, spesiale-belangegroepe, bergfietsryers, stappers en gesinne.

Verblyf is in 8 slaapsale, 2 dubbelkamers en 4 2-enkelbedkamers beskikbaar. Die kamers het gemaklike beddens en bied toegang tot gemeenskaplike badkamers met baddens en storte. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke en toiletware saambring.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea met 'n kaggel, fietsstoorplek met wasgeriewe, en 'n groot privaat tuin. Die lapa en braai-area is ideaal vir saamkuier onder die sterre en spog met 'n uitsig op die berge.

Die lodge is stapafstand vanaf die dorpie se restaurante, winkels, galerye en die bekende Saterdagoggendmark.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 6 resensies vir Greyton EcoLodge
Netheid
2.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Janet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • Parkstraat 36, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Greyton EcoLodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 36, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd61fa38351c7d85f0dc5f10524e4e1c9a41fdb89c2a0eb43b2f138a8ae1d3e449555f2a39b3e723774d3bc6b548887dd0ead?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R360 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 36 Park Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.0470102162 19.607924222946
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem