51 Park Greyton
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 51, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
51 Park Greyton is 'n goed geleë, luukse en moderne huis in 'n welige, groen tuin met 'n uitstekende uitsig op die berg en 'n groot dek met 'n swembad
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-oopplanbadkamer met 'n bad, stort, aparte toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie slaapkamer word via die leefarea bereik. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die gaste-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, filterkoffiemasjien, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel.
Die uitleg is perfek vir onthaal en spog met 'n dubbeldeur wat na 'n braai-area en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuin en die swembad lei. Dié stoep is perfek vir skemerkelkies.
Slaapplek
’n Bespreking by 51 Park Greyton sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
David Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 43
Maande gelys 3
Ligging
- Parkstraat 51, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink 51 Park Greyton het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Parkstraat 51, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom