LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Greyton Lodge | LekkeSlaap
+21

Greyton Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 52 resensies vir Greyton Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Adele A - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele A
Gesin met klein kinders

Tranquil garden, so peaceful.

If you want realxtion and quiet, like to read a book or paint, then Greyton Lodge is just the place. Beautiful garden. Wholesome breakfast. Rooms are so spacious

Paul M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A fridge in the room would have been nice.

Perishables had to be kept in our cooler box. Shower flow was a bit weak.

Courtney D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney D
Gesin met klein kinders

Loved every minute of our stay.

Hendrick was so accommodating, friendly and efficient. The entire lodge was beautiful. The breakfast was delicious and the pool area was great. I would recommend going for the bigger rooms though especially if you are traveling with family/ kids. Lovely part of Greyton as well and not in the center which I preferred. Can't wait to return

Micaela L - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Micaela L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Ek lewer die terugvoering. My dogter het die bespreking namens ons gesin gemaak. Die ontbyte, diens, gasvryheid, ligging, netheid, ens. was baie goed. Ons het egter 'n teleurstellende ervaring gehad m.b.t. die akkommodasie en ander bykomstighede (byv. WiFi). Ons het Greyton Lodge spesifiek gekies vanweë die akkommodasie, grootte en oënskynlike kwaliteit van die top-kamer (op foto's) en daardie kamer bespreek. Ons gesin sou die kamer deel en was baie opgewonde. Met ons aankoms daar is ons egter meegedeel dat die kamer nie meer beskikbaar was nie weens 'n lek in die dak. Ons is toe geneem na twee aparte kamers wat na ons mening nie op dieselfde kwaliteit/standaard was as wat ons geglo het ons bespreking regverdig nie. Die een kamer veral was baie beknop. Verder het ons 'n paar maal gesukkel met WiFi en telkens moes die bestuurder/eienaar kom verstellings maak. Ons het ook gesukkel met water in die storte en bad wat soms in die oggende nie wou vloei nie. Ek was veral teleurgesteld omdat ons gesin opgebreek was terwyl ons uitgesien het na die deel van die groot kamer. Ook was ek teleurgesteld toe ek amper teen die einde van die naweek toevallig uitgevind het dat die kamer oorkant ons leeg gestaan het terwyl dit 'n lekker groot en netjiese kamer was. Ons aanvaar dat ons ervaring nie die tipiese ervaring van ander gaste is nie en dat omstandighede dalk net nie saamgewerk het tydens ons naweek nie. Egter is bogenoemde ons eerlike ervaring van ons naweek. Ek glo onder ander omstandighede sou ek sonder voorbehoud die Lodge kon aanbeveel.

Carin M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlike blyplek.

Baie netjies, hartlike ontvangs, gesellige sitkamer en pragtige tuin, maar geen tierlanteintjies nie, koud in die winter in die Manor-kamers, en geen seep of sjampoe in badkamers nie, 'n klein maar belangrike en luukse detail.

Kobus I - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice

Open toilets is a btf no-no, put a door on it!

Malcolm D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect venue to stay in Greyton.

Lovely large rooms, beautiful garden setting and conveniently placed for Greyton's attractions. Breakfast is excellent and is a big saver on time.

Trevor B - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor B
Saam met vriende

Gasvryheid is fantasties!

Gaan uit hul pad uit om ons tuis te laat voel.

Greyton Lodge's terugvoer

Baie dankie julle, ons waardeer julle en jul kuier by ons.

Greyton Lodge
Larry L - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larry L
Saam met vriende

'n 5/5-blyplek in Greyton!

Greyton Lodge is 'n wonderlike B&B met netjiese, goed toegeruste kamers, ongelooflike vriendelike staf, baie lekker ontbyt en 'n pragtige perseel en tuin.

Carin M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Aangename verrassing.

By Greyton Lodge voel jy onmiddelik tuis. Hendrik is 'n voortreflike gasheer en sy personeel ongeëwenaar, so vriendelik en behulpsaam. Die tuin is pragtig, die kamer knus, die bed gerieflik, die stort lekker warm, en die ontbyt so gul en heerlik! 'n Belewenis. Sal beslis weer daar bly.

Henriette P - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette P
Saam met vriende

Vriendelike diens, heerlike ontbyt en goeie ligging.

Sal beslis aanbeveel.

Greyton Lodge's terugvoer

Goeie more, baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit opreg !

Groete,
Hendrik

Greyton Lodge
Fiona B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, stylish venue, beautiful setting

The team was very welcoming and made every effort to meet our complicated breakfast needs (vegan/gluten-free). It was a very cold night, so aircon heat was necessary in what was otherwise a cold room. Having an open-plan bathroom/ in a room is always a bit tricky if you're sharing a room, so perhaps closing off the bathroom might be possible - even if less chic!

Sandra V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra V

Lekker ontbyt, goeie ligging, vriendelike diens, mooi moderne kamer.

Soms was dit moeilik om iemand op te spoor om iets uit te vind. Wou nie die eienaar bel nie, want dit was nie 'n noodgeval nie, maar kon niemand by die kantoor kry nie en dit was gedurende die dag. Dit sal ook net beter wees as die toilet van die res van die kamer afgeskort is. 'n Gordyn is nie genoeg om dinge gemaklik te maak nie.

Marteen M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marteen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier en tuis gevoel.

Besondere vriendelike gasheer.

Gerhard G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G
Enkelreisiger

Baie gasvry.

Vriendelik en hulpvaardig.

Greyton Lodge's terugvoer

Thank you so much for your message. It helps us to do even better. Kind regards, Hendrik.

Greyton Lodge
Madeleine A - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very warm and friendly welcome.

Great breakfast and friendly staff. Overall pleasant experience. Cottages situated in a beautiful garden with gorgeous views on the mountain.

Tina H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly hosts, beautiful setting.

Modern, finished room, staff friendly and helpful. Peaceful setting.

Greyton Lodge's terugvoer

Dankie julle, ons waardeer dit en hoop jul is gou weer terug. Baie groete, Hendrik en Rensjah.

Greyton Lodge
Barry B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thanks for a great stay.

Hendrik and his staff were most hospitable.

Zandre W - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zandre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gemaklike verblyf.

Baie vriendelik deur die gasheer ontvang. Die kamer was smaakvol, ruim en baie netjies. Ontbyt was heerlik! Sal definitief weer daar oornag en ook aanbeveel.

Greyton Lodge's terugvoer

Thank you so much for your reply , we will do our best again when you do come back . Kind regards.Hendrik & Rensjah

Greyton Lodge
Gustav P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig, baie lekker

Hendrik is 'n wonderlike gasheer en ons sal hom weer in die toekoms besoek. Die ontbyt was baie lekker, die staff super vriendelik en die tuin baie mooi. Baie lekker swembad en gesellige kuierarea. Dankie aan Hendrik en span.

Greyton Lodge's terugvoer

Thank you !!! We do appreciate it .

Kind regards. Hendrik & Rensjah

Greyton Lodge
Sonja M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. Die ontbyt was ook uitstaande.

Greyton Lodge's terugvoer

Baie dankie julle . Julle is baie spesiaal !!!! Hoop om jul gou weer te sien . Groete . Hendrik & Rensjah.

Greyton Lodge
Eon G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees en vriendelike diens.

Baie lekker verblyf gewees. Alles was netjies en vriendelike diens met lekker ontbyt.

Greyton Lodge's terugvoer

Hi Eon, baie dankie.
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Hendrik en Rensjah.

Greyton Lodge
Rajiv M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajiv M
Gesin met klein kinders

Fantastic!

We had a wonderful stay. Thank you!

Greyton Lodge's terugvoer

Rajiv,

Thank you for your review.
It was such a pleasure to have you and your whole family here with us.
We hope you will be back soon.
We appreciate it and will always try to do our best, but you made it easy for us.

Kind Regards
Hendrik & Rensjah

Greyton Lodge
Bernita F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gemaklik, baie vriendelike diens. Pragtige tuin en kamer. Lieflike ontbyt.

Heerlike wegbreeknaweek. Baie gerieflike kamer, miskien kon 'n televisie in die kamer lekker. Baie behulpsame gasheer en vriendelike dien. Sal beslis weer soontoe gaan.

Greyton Lodge's terugvoer

Baie dankie julle, ons waardeer dit en kyk uit vir jul volgende kuier.
alles wat mooi is.
Groete
Hendrik & Rensjah

Greyton Lodge
Erik L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vriendelikste en mees hulpvaardige eienaars ooit.

Hendrik het uit sy pad uit gegaan om ons verblyf gemaklik te maak en om ook ons behoeftes t.o.v. 'n staptoer na en van McGregor te akkommodeer.

Greyton Lodge's terugvoer

Erik, baie dankie vir julle bly by ons. Dit was alles 'n groot plesier.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Walter J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelik!

Sien die sterre.

Greyton Lodge's terugvoer

Goeie middag, baie dankie vir hierdie positiewe resensie, ons waardeer dit.
Dit was vir ons aangenaam om jul hier te kon ontvang.
Hoop om jul gou weer te akkommodeer.
Baie groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Willem P - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P
Gesin met tieners

Vriendelik, netjies, skoon, baie rustig en stil.

Baie vriendelik ontvang. Kamer heelik ruim en baie netjies en skoon. Heerlik geslaap op uitstekende matras. Geen raserige honde wat blaf nie. Ontbyt was heerlik en flinke diens ontvang.

Greyton Lodge's terugvoer

Willem en familie,
Baie dankie julle, dit was 'n plesier om jul hier te kon ontvang.
Hoop om jul gou weer te akkommodeer.
Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Alita B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Gasvrye ontvangs en puik akkommodasie.

Greyton Lodge's terugvoer

Baie dankie ook aan julle vir jul kuier by ons.
Ons waardeer dit en hoop julle is gou weer terug.
Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Marita B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike Gasvryheid

Greyton is 'n pragdorp en die verblyf by Greyton Lodge het dit afgerond. Die ligging van die Lodge was ideaal. Bietjie hoër op in die hoofstraat wat dit stiller gemaak het, maar is steeds 'n gemaklike stapafstand van die hartjie van die dorp af. Hendrik was 'n wonderlike gasheer en die ontbyt by die Lodge baie smaaklik. Daar was altyd 'n knetterende vuurtjie om seker te maak die gaste is gemakilik. Die kamer was netjies en die bed lekker groot. Die stort, wasbak en toilet is deel van die kamer wat nie altyd gerieflik is nie. Soms het jy privaatheid nodig. Daar is ook nie 'n klein yskassie nie, so as jy dalk koeldrank of iets wil koel hou wat jy op die dorp gekoop het is dit nie moontlik nie. Daar is ook nie 'n TV nie. Daarom dink ek die prys per nag van R1595 vir 2 persone is nogal duur. Maar, ek het nie die ander kamers gesien nie so praat met Hendrik wanneer jy bespreking doen (ek sal dit volgende keer doen). Maar ons tyd was wonderlik en ek sal die Lodge aanbeveel as die bogenoemde jou nie pla nie. Die tuin is pragtig en jy kan ure sit en boek lees as jy wil ontspan of jy kan langs die swembad ontspan.

Greyton Lodge's terugvoer

Marita en Herman,

Dankie vir jul terugvoering, ons waardeer dit en ook dat julle by ons gebly het. Ons sal beslis na dit kyk en sal jul weer hier wil hê.

Groete,
Hendrik

Greyton Lodge
Andre V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Gesin met klein kinders

Greyton Lodge is fantasties.

Vir die Greyton Lodge span is niks te veel gevra nie. Ons het 'n baba en het 'n kamer gekry wat net 'n stort het. Ons het egter 'n badjie gekort. Hendrik (Greyton Lodge eienaar) het toe 'n badjie (skottel) gaan koop om dinge vir ons gerieflik te maak. Die verblyf is stylvol, skoon en pragtig. Kaggel in lodge sitkamer en nog een in eetkamer maak vir heerlike atmosfeer. Die ontbyt was 5 ster. Maak jouself tuis en geniet net die pragtige plek en sy mense. 10/10 ervaring.

Greyton Lodge's terugvoer

Beste Andre,

Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Hoop julle kom gou weer kuier met jul pragtige dogter.

Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Marius D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en aangename verblyf in 'n pragtige dorpie.

Ons het ons verblyf in Greyton Lodge baie geniet. Die kamer was reeds 12:00 gereed, dit was skoon en gerieflik en die bestuurder was besonder vriendelik en hulpvaardig.

Greyton Lodge's terugvoer

Wat 'n voorreg om julle hier te kon ontvang. Alles was 'n plesier. Baie dankie. Groete, Hendrik en Rensjah.

Greyton Lodge
Dawid A - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid A
Gesin met tieners

Ons was soos familie gehanteer en hulle het ons werklik getrakteer.

Dit was 'n lekker ervaring en ons het dit baie geniet. Hulle het ons werklik gasvry gehanteer.

Greyton Lodge's terugvoer

Dawid, baie dankie hiervoor, ons waardeer dit. Ons sal jul graag gou weer wil ontvang ,

Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Christina H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Die kamer was pragtig, nuut oorgedoen, met lugreëling, genoeg komberse met mooi ligte beddegoed. Hendrik, die bestuurder, het ons welkom laat voel en baie behulpsaam met inligting oor die dorp en omgewing. Die ontbyt was regtig puik en ons kon dit geniet by 'n knetterende kaggelvuur.

Greyton Lodge's terugvoer

Beste Jan,

Baie dankie vir die besoek by ons en vir die mooi woorde. Ons waardeer dit en probeer altyd om ons beste te lewer.

Hoop om julle weer te verwelkom.

Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Annele S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die beste 2 dae wegbreek wat ons ooit beleef het.

Van die begin af het Hendrik en sy vroutjie uit hul pad gegaan om ons tydjie so gerieflik en onvergeetlik moontlik te maak. Die akkommodasie was 100%. Die ontbyt en diens in die oggende was eerlikwaar uit die boeke uit. In geheel was dit een van ons beste wegbreek ervarings ooit!

Greyton Lodge's terugvoer

Annele, baie dankie julle vir die mooi woorde. Dit was so lekker om jul hier te kon ontvang. Ons hoop om jul gou weer by ons te kry. Baie groete, Hendrik en Rensjah.

Greyton Lodge
Anna-mart E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-mart E
Gesin met klein kinders

Luuks - pragtige kamers, heerlike ontbyt, fantastiese gasheer!

Van die oomblik wat ons arriveer het, is ons so goed ontvang en het ons ons verblyf so geniet! Ons het 'n komplimentêre upgrade gekry - alhoewel, beide kamers waar ons gebly het was pragtig, ruim en het baie karakter! Die swembad was 'n hoogtepunt vir die kinders. Greyton Lodge is vir seker op 'n lysie vir 'n return visit!

Greyton Lodge's terugvoer

Baie dankie julle, dit was so goed om jul hier te ontvang.

Hoop om jul gou weer te verwelkom!

Baie groete,
Hendrik en Rensjah.

Greyton Lodge
Leon L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Gesin met klein kinders

Asemrowend lekker met goeie gasvryheid.

Sien sterre.

Greyton Lodge's terugvoer

Baie dankie julle , dit was lekker om jul hier te kon huisves.

Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Gerrit J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit J

Aangenaam, gesellig en professioneel.

Sien sterre.

Greyton Lodge's terugvoer

Dankie Gerrit, ons waardeer die goeie woorde .

Dit was lekker met julle hier.

Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Ezar D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ezar D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die rustigheid baie geniet.

Dit was 'n absolute, wonderlike ondervinding. Net twee moontlike aanbevelings. Eerstens, dit sou goed wees om eie TV in kamer te kon hê. Tweedens, veiligheid. Ek was bekommerd, die omgewing buite die lodge is taamlik donker, en die toegang na-ure kan vrylik deur jou, maar ook deur vreemdelinge betree word. Dit is slegs 'n knip van 'n deur wat opgelig word wat maklik oopgemaak kan word. Ek dink dit kan in 'n gevaarlike situasie ontaard.

Greyton Lodge's terugvoer

Dankie julle vid die boodskap, dit was lekker om julle hier to kon he. Ons het intussen ligsensors opgesti voor elke kamer, ons probeer die area altyd beveilig deur die sekuriteit wat rondtes doen. Ons is gelukkig in Greyton dat dit nog redelik veilig is, hoop om julle gou weer te hiusves.
Baie Groete,
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Malcolm D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos huis!

Vriendelike diens. Netjiese kamers. Goeie ligging.

Greyton Lodge's terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het, ons is bly julle het dit geniet.
Ons waardeer die mooi boodskap.
Baie groete

Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Hymne B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hymne B

Excellent.

Pragtige kamers en 'n heerlike atmosfeer - baie vriendelike personeel en 'n heerlike ontbyt.

Greyton Lodge's terugvoer

Baie dankie Hymne. Dit was 'n plesier om jul hier te hê.
Ek hoop om jul gou weer te verwelkom te Greyton Lodge.
Groete,
Hendrik

Greyton Lodge
Lida D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lida D
Enkelreisiger

Gemaklik, gesellig en mooi.

Baie vriendelike diens, kamers pragtig en gerieflik en net 'n heerlike ervaring.

Greyton Lodge's terugvoer

Baie dankie aan almal wat by ons bly, dit geniet en waardeer.
Ons doen ons bes om almal altyd tevrede te stel, sulke terugvoering kan ons net opbou.
Nogmaals dankie.
Groete
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Hennie O - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was absoluut aangenaam!

Ons verblyf by Greyton Lodge was absoluut aangenaam. Ons is bederf met glasies sjerrie by 'n gesellige kaggelvuur, en een aand is ons toegelaat om ons eie piekniek voor die kaggel te hou. Ons was aangenaam verras daarmee dat die ontbyt-buffet afgewissel was, en nie 'n herhaling van die vorige oggend nie. Verder was die voorbereiding van die kos uitstekend! Ons het regtig geen klagtes nie.

Greyton Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, ons waardeer dit regtig en is baie bly julle het dit geniet.

Julle was spesiaal en ons probeer ook elke ander gas tuis te laat voel.
Baie groete
HENDRIK EN RENSJAH

Greyton Lodge
Lizelle K - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike ervaring. Baie vriendelike gasheer. Sal weer daar bly.

Pragtige kamer. Puik diens. Baie skoon en salig en rustig. Sal weer daar bly! Gasheer baie vriendelik.

Greyton Lodge's terugvoer

Baie dankie vir die boodskap , ons waardeer julle.
Groete
Hendrik en rensjah

Greyton Lodge
Leonor G - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonor G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lodge is smaakvol gemeubeleer, en in 'n rustige omgewing geleë met vriendelike personeel en 'n baie lekker ontbyt is ingesluit in prys.

Ons het lekker gebly in Greyton Lodge met uitstekende gasvryheid van eienaar en personeel. Ons het gou gewoond raak aan die nuwerwetse "oopplan-badkamer" en om blinders toe te hou voor vensters, veral as jy in die voorste kamer is wat naby parkeerarea en straat geleë is. Ons het baie van die moderne, smaakvolle en praktiese meubels gehou. Kamers was baie goed toegerus en het niks kort gekom nie. Koffie kan miskien verbeter in kamers sowel as by ontbyt. Ek het my vars gemaalde koffiebone en masjien gemis.

Greyton Lodge's terugvoer

Dit was so lekker om julle hier te kon he, baie dankie !!!!!
Groete
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Haddad V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haddad V
Enkelreisiger

Wat 'n heerlike ervaring!

Vriendelike diens, uitstekende ligging, super atmosfeer.

Greyton Lodge's terugvoer

Hi julle, wat n voorreg om jul hier te kon he, baie dankie vir alles .
Groete
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Christa E - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christa E

Heerlike ontbyt en baie gasvry met mooi kamers ook!

Sien gerus die sterre.

Greyton Lodge's terugvoer

Goeiedag Christa,

Ons waardeer julle, dankie vir jul mooi woorde .

Baie groete
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Nimi P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nimi P
Gesin met klein kinders

Vriendelik, veilig en sjiek.

Ons is hartlik verwelkom en alles was pragtig. Die dekor is modern met 'n ouwêreldse knipoog. Ontbyt was uit die boonste rakke!

Greyton Lodge's terugvoer

Hello julle,
Baie dankie vir die boodskap ontvang en vir jul bly hier by ons.
Dit was ons voorreg.
Groete
Hendik en rensjah

Greyton Lodge
Pieter N - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker.

Die gasvryheid van die eienaars asook die akkommodasie was nou regtig spesiaal. Dis 'n moet vir alle besoekers aan Greyton.

Greyton Lodge's terugvoer

Julle, ons waardeer die mooi woorde.
Baie dankie en groete.
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Louzanne A - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louzanne A
Gesin met klein kinders

Lieflike akkomodasie en gasvryheid.

Pragtige, netjiese kamers. Ordentlike beddens, kussings en beddegoed! Gasvryheid was ongelooflik en ontbyt was vir konings. Heerlik!

Greyton Lodge's terugvoer

Hi julle, dit word opreg waardeer.
Baie dankie vir die tydjie by ons.
Groete
Hendrik en Rensjah

Greyton Lodge
Wessel G - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en mooi.

Ek kan net sê dat vir 'n "honeymoon suite" moet daar ten minste 'n stort en lugversorging wees. Dit is taamlik belangrik, siende dat die ander eenhede wat goedkoper is dit wel in het. Ons sou 'n stort wardeer het, maar alles verder was perfek. Ons was verras om 'n bottel sjampanje en eetgoedjies te ontvang. Ek sal aanbeveel om die gewone eenhede te bespreek, want hulle is besonder mooi en het 'n stort en lugverkoeling.

Greyton Lodge's terugvoer

Beste Wessel,

Baie dankie vir die kommentaar, ons waardeer dit en sal daaraan werk om dit meer aangenaam te maak vir jul volgende besoek.

Groete,
Hendrik

Greyton Lodge
Stefanus L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stefanus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, vriendelike diens.

Regte plattelandse gasvryheid met vriendelike, persoonlike diens deur die eienaar en bestuur.

Greyton Lodge's terugvoer

Beste Stefanus,

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit dat julle by ons gebly het.

Groete,
Hendrik

Greyton Lodge
Rona V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rona V
Gesin met klein kinders

Rustige, ontspannende naweek met baie mooi kamers en goeie diens!

Dis 'n baie mooi lodge met oulike detail, heerlike ontbyte en goeie diens.

Greyton Lodge's terugvoer

Beste Rona,

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit en dat julle by ons gebly het.

Groete,
Hendrik

Greyton Lodge
Vanaf R1 380
R1 380 R1 242
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 380
R1 380 R1 242
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 380
R1 380 R1 242
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 52 Main Pad, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2YzkyNDQwLTMxNGEtNDVjZi05NGVhLTYwMGY2ZTdmNWJjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 380, nou Vanaf R1 242  per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 52 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.047452476762 19.611154943705
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!