LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+136

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Jayne I D
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

It was lovely. Absolutely beautiful, breakfast was delicious and Niki was a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niki & Carl
Greyton Lodge
Thank you, Jayne! You were great guests!

Rynard K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Fantastic. Niki and her staff are friendly and hospitable. The accommodation is lovely and we had an excellent breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niki & Carl
Greyton Lodge
Thank you for your lovely review! I hope we see you again!

Mariette G
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Heerlike naweek in 'n spoggerige plek. Ek sal oor en oor weer by Greyton Lodge gaan bly. Die lodge is splinternuut oorgedoen, en die kamers is pragtig en groot, met baie lekker badkamers. Ons kamer het 'n groot bad gehad, sowel as 'n waterval-stort. Die plek het ons verwagtinge oorskry, die foto's doen dit nie regverdig nie! Ons was 'n groep van 10 wat 4 kamers gehad het, en dit het baie lekker gewerk. Daar is 'n groot tuin, 'n pragtige lounge area met 'n kaggel/binnebraai, en 'n honesty bar waar ons lekker saam kon kuier. Die gasvrou was wonderlik - baie vriendelik en behulpsaam. Daar is ook 'n ordentlike ontbyt ingesluit. Baie dankie vir 'n heerlike kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason T
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Jul 2026

Relaxing. Enjoyable stay. Owners are friendly and helpful. Staff are fantastic and attentive. Great breakfast, continental and à la carte. Water pressure is amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Niki & Carl
Greyton Lodge
Thank you, Jason! Hope we see you back at the Lodge again soon!

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Niki & Carl
Greyton Lodge
Thank you, Chris! I hope we get to host you again as we have done a major renovation!

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marike J
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Pragtig, skoon en uitmuntende diens. Wat ’n lieflike ervaring by Greyton Lodge! Die lodge is pragtig, skoon, netjies en modern. Die personeel is ongelooflik vriendelik en gaaf, en hulle het my met groot bereidheid akkommodeer met ’n vroeër inkloktyd. ’n Heerlike verblyf – ek sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niki & Carl
Greyton Lodge
Baie dankie, ons waardeer die mooi woorde en hoop u is gou terug. Baie groete, Hendrik. Greyton Lodge

Hannes K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Hendrik die eienaar is hands-on en run 'n amazing lodge. Ongelooflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niki & Carl
Greyton Lodge
Hannes, baie dankie vir die mooi woorde. Jy was fantasties, ek waardeer alles. Groete, Hendrik

Oliver V
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Highly recommended. Very friendly service and accommodating. Will come again. Highly recommended. Very friendly service and accommodating. Really appreciate the quick turnaround with the booking issue and the re-accommodation. All went fantastically well and recommendations on Greyton were appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

We will definitely be back, that should say it all. Staff were friendly and the lodge was beautiful and tranquil while still close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Niki & Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

52 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 37 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13f21b7b9aea959a779cc46c8ae44024b7bd8f96bedd4b873483868037628a49de3d44207a0091e3916086d00c887d4b0be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 52 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.047452476762 19.611154943705
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang