Groendraai River Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Silver Carp
Selfsorg
Sunfish
Selfsorg
Stargazer
Selfsorg
Huisreëls

Daar is grondpaaie wat na die eiendom lei. Rook is nie binnenshuis toegelaat nie. Moenie vure onbewaak laat nie. Slegs vang-en-los-los visvang. Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste.

Dagbesoekers moet vooraf gereël word.

Wanneer u op die plaas rondloop, laat slegs voetspore en geen vullis nie. Ry asseblief stadig op die paaie en maak al die hekke agter u toe. Moet asseblief geen dekor of boeke as aandenkings neem nie; besoek dit liewer weer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Groendraai 213KQ, 23 km from Vaalwater off R517 Road, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88ec644e606abac207aa641e2f3c3d23a4723d60f3870a09b632fc9ab8c109f5876879d25931c110e8884b205c8bf1370b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 216 5 1 5 Farm Groendraai 213KQ 23 km from Vaalwater off R517 Road 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.209494407359 27.973126544626
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang