Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Vaalwater

Groendraai River Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 222 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Nicky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker! Dis ons tweede keer by Groendraai, ag hierdie plekkie is goed vir ons siele. Die rustigheid, vreeslik goed toegeruste en smaakvolle eenhede dra net by tot 'n vreeslik lekker ervaring. Ons het so lekker ontspan en sommer net gewees. Rondgery op die plaas, pragtige amarilla velde gesien en my man het 'n visstok of twee ingegooi. En dan moet ek ook noem van die personeel wat almal so ongelooflik vriendelik en behulpsaam is. Hierdie mense lyk gelukkig, en dit sê vir my baie van die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Ahh Nicky, so baie dankie vir jou positiewe en mooi woorde waarmee ons die jaar kan afsluit. Julle is vreeslik welkom om asb. weer vir ons kom kuier. Groot seën vir julle vir 2026!

Elsa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Waar jou siel rus kan vind en jy net die natuur geniet met stilte. Ek love daai. Nice place to stay and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Baie dankie Elsa vir jou positiewe terugvoer - was baie lekker om julle hier te hê by Groendraai River Cottages. Julle moet asb. weer vir ons kom kuier!

Adele O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Alles wat jy nodig het en genoeg daarvan. Jammer die tyd stap so vinnig aan. Dit was net te lekker vir woorde. Ons het so lekker gerus, die KolKol geniet. Die huis het alles wat jy nodig het om kos mee te maak. Daar is oor genoeg speletjies en bord speletjies om alle ouderdomme besig te hou. Geen TV nie, net lekker stil en vreedsaam gewees. Gemaklike beddens, kussings en kwaliteit handdoeke. Lekker groot yskas en vrieskas. Goeie kwaliteit seep en room in die badkamer en genoeg van alles. Dit is 'n juweel van 'n plek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Adele - baie baie dankie vir die pragtige positiewe woorde! So bly julle kon darem van ons fasiliteite gebruik maak en dat julle dit geniet het. Julle moet asb weer vir ons kom kuier! Alle voorspoed vir julle vir 2026!

Thabang M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Magnificent. Magnificent and clean, and there is more than enough in that place. I went for the second time and I am still loving it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Ah, thank you for the good review and positive words, Thabang - you are always welcome!

Kim V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Will be back! We had a wonderful relaxing weekend. The farm is immaculate, the accommodation comfortable with very thoughtful extras - will be back! Our hostess had thought about everything to make our stay special and very stress-free!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Thank you so much, Kim, for your 5-star rating - we really appreciate it! Hope to have you back soon!

Hennie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Baie lekker, plaas en al die fasiliteite baie netjies. Sal graag gou weer wil terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Baie dankie, Hennie! Ons waardeer jou 5* vir ons Groendraai River Cottages - kom asb. weer!

Gerrit V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Will stay here again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Thank you very much, Gerrit! We really appreciate your positive review! Thank you for staying at Groendraai River Cottages!

Lusanda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Blissful city break. The place is truly amazing and peaceful. It was the city I needed to be in touch with nature, with beautiful moments under the stars and moon, and wonderful sunsets. The place was clean and had the essentials needed for my stay. The host and staff were friendly, and it was also very easy to get here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Ahh thank you so very much for your kind words, Lusanda - so happy that you’ve enjoyed your time here. Looking forward to your return!

Tiffany M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Aangenaam. Baie aangename plek! Die gasvrou is baie vriendelik en gasvry. Die huis is baie skoon en goed toegerus, met genoeg om jonk en oud besig te hou. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai River Cottages
Ag vreeslik dankie, Tiffany, vir die vriendelike woorde - ons waardeer dit vreeslik. Julle is enige tyd weer welkom!

Shawn R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. What a gem! Amenities are incredible. Will definitely come back again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 222

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Groendraai 213KQ, 23 km from Vaalwater off R517 Road, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88ec644e606abac207aa641e2f3c3d23a4723d60f3870a09b632fc9ab8c109f5876879d25931c110e8884b205c8bf1370b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 222 5 1 5 Farm Groendraai 213KQ 23 km from Vaalwater off R517 Road 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.209494407359 27.973126544626
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang