Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Groendraai River Cottages

Sunfish
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Sunfish is 'n selfsorgkothuis wat aan 4 gaste slaapplek bied. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat 'n naweek wil wegbreek. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. Die enkelbeddens kan in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die beddens is van goeie gehalte en het 100% katoenlinne en elkeen het 'n muskietnet. Die badkamer het 'n stort en toilet. Ander geriewe en handdoeke word voorsien. Staanwaaiers is beskikbaar en daar is lugversorging in die leefarea. Elektriese komberse is beskikbaar in die winter. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, 'n ketel vir die gasstoof, broodrooster, elektriese handklitser en Sodastream-masjien toegerus. Gaste kan in die sitarea voor die gaskaggel ontspan, lees of bordspeletjies speel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die plaasstoep het 'n ingeboude braai en buitemeubels waarop gaste kan ontspan. Daar is ook 'n gemeenskaplike boma met sitplek waar gaste saans die sterre kan bewonder. Die boma word met die gaste in Stargazer gedeel. Verder spog die kothuis met 'n plonspoel waarin gaste 'n drankie kan geniet terwyl hul die omgewing en sy bosveldgeluide waardeer. Die plonspoel kan ook met 'n houtvuur verhit word. Ander geriewe sluit onderdakparkeerplek vir 1 voertuig, kampstoele en bordspeletjies in. Daar is ook 'n babakot en -eetstoeltjie, 'n gazebo, 'n swaaibalstel en ander groot buite-houtspeletjies wat voorsien kan word. Gaste kan die 3 kajakke op die rivier en 2 bergfietse teen 'n ekstra fooi gebruik. Gaste word aangeraai om genoeg kos en drankies saam te bring. Vuurmaakhout kan aangekoop word. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binne verbode.

Moet asb. nie die vuur sonder toesig laat nie.

Visvang word slegs op 'n vang-en-vrylaat-basis toegelaat.

Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste.

Dagbesoekers moet asb. vooraf gereël word.

Indien gaste op die plaas wandel, moet asb. nie rommelstrooi of mors nie.

Ry asb. stadig op die paaie en maak al die hekke weer toe.

Moet asb. nie enige dekor of boeke as aandenkings neem nie, kom kuier liefs weer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stargazer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Stargazer is 'n selfsorgkothuis wat aan 4 gaste slaapplek bied. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat 'n naweek wil wegbreek. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers waarvan 1 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. Die enkelbeddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word. Die beddens is van goeie gehalte en het 100% katoenlinne en elkeen het 'n muskietnet. Die badkamer het 'n stort en toilet. Ander geriewe en handdoeke word voorsien. Staanwaaiers is beskikbaar en daar is lugversorging in die leefarea. Elektriese komberse is beskikbaar in die winter. Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolfoond, 'n ketel vir die gasstoof, broodrooster, elektriese handklitser en Sodastream-masjien toegerus. Gaste kan in die sitarea voor die gaskaggel ontspan, lees of bordspeletjies speel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die plaasstoep het 'n ingeboude braai en buitemeubels waarop gaste kan ontspan. Daar is ook 'n gemeenskaplike boma met sitplek waar gaste saans die sterre kan bewonder. Die boma word met die gaste in Sunfish gedeel. Verder spog die kothuis met 'n plonspoel waarin gaste 'n drankie kan geniet terwyl hul die omgewing en sy bosveldgeluide waardeer. Ander geriewe sluit onderdakparkeerplek vir 1 voertuig, kampstoele en bordspeletjies in. Daar is ook 'n babakot en -eetstoeltjie, 'n gazebo, 'n swaaibalstel en ander groot buite-houtspeletjies wat op versoek voorsien kan word. Gaste kan die 3 kajakke op die rivier en 2 bergfietse teen 'n ekstra fooi gebruik. Gaste word aangeraai om genoeg kos en drankies saam te bring. Vuurmaakhout kan aangekoop word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binne verbode.

Moet asb. nie die vuur sonder toesig laat nie.

Visvang word slegs op 'n vang-en-vrylaat-basis toegelaat.

Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste.

Dagbesoekers moet asb. vooraf gereël word.

Indien gaste op die plaas wandel, moet asb. nie rommelstrooi of mors nie.

Ry asb. stadig op die paaie en maak al die hekke weer toe.

Moet asb. nie enige dekor of boeke as aandenkings neem nie, kom kuier liefs weer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Silver Carp
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis is geskik vir 4 gaste en is dus ideaal vir 'n klein gesin of 2 paartjies. Die tweede kamer word toegemaak indien daar vir slegs 2 gaste bespreek word. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Dié beddens kan op versoek in 4 enkelbeddens omskep word. Die beddens is van goeie gehalte en het 100% katoenlinne. Daar is 2 en suite-badkamers, waarvan 1 'n stort en die ander 'n bad en stort het. Ander geriewe en handdoeke word voorsien. Dak- en staanwaaiers is beskikbaar en daar is lugversorging in die leefarea. Elektriese komberse is beskikbaar in die winter. Gaste kan in die sitarea voor die gaskaggel ontspan en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, gasoond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, Nespresso-masjien, elektriese handklitser en Sodastream-masjien toegerus. Die plaasstoep het 'n ingeboude braai en buitemeubels waarop gaste kan ontspan. Daar is ook 'n boma met sitplek waar gaste saans die sterre kan bewonder. Verder spog die kothuis met 'n houtvuurwarmbad wat in die somer as 'n afkoelpoel dien. Ander geriewe sluit onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, kampstoele en bordspeletjies in. Daar is ook 'n babakot en -eetstoeltjie, 'n gazebo, 'n swaaibalstel en ander groot houtspeletjies wat op versoek voorsien kan word. Gaste kan die 3 kajakke op die rivier en 2 bergfietse teen 'n ekstra fooi gebruik. Gaste word aangeraai om genoeg kos en drankies saam te bring. Vuurmaakhout kan aangekoop word. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binne verbode.

Moet asb. nie die vuur sonder toesig laat nie.

Visvang word slegs op 'n vang-en-vrylaat-basis toegelaat.

Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste.

Dagbesoekers moet asb. vooraf gereël word.

Indien gaste op die plaas wandel, moet asb. nie rommelstrooi of mors nie.

Ry asb. stadig op die paaie en maak al die hekke weer toe.

Moet asb. nie enige dekor of boeke as aandenkings neem nie, kom kuier liefs weer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Groendraai 213KQ, 23 km vanaf Vaalwater langs die R517, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88ec644e606abac207aa641e2f3c3d23a4723d60f3870a09b632fc9ab8c109f5876879d25931c110e8884b205c8bf1370b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 115 5 1 5 Farm Groendraai 213KQ 23 km from Vaalwater off R517 Road 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.209494407359 27.973126544626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem