Grootbrak Hoogte
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasiekop-straat 25, Grootbrak Hoogte, Grootbrak, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Grootbrak Hoogte is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis wat veilige en moderne selfsorgverblyf bied. Die huis is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n paartjie en bied rustighied, 'n pragtige uitsig oor die fynbos-bedekte heuwel en 'n uitsig oor die see in die rigting van Mosselbaai.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is bo en die oorblywende slaapkamers is onder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens en die derde badkamer het slegs 'n stort. Die boonste en suite-slaapkamer lei na 'n oopplan-leefarea, -kombuis, -eetarea en -sitarea.
Die kombuis op die boonste verdieping het 'n eiland met oorgenoeg sitplek. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke voor 'n kaggel en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. WiFi is ook beskikaar. Die trappe na onder lei na 'n kombuisie en aparte sitarea. Die leefarea op die onderste verdieping lei na 'n pragtige tuin met 'n vuurput met oorgenoeg sitplek naby die buitebraai-area.
Gaste het hulle eie aparte ingang en veilige parkeerplek. Die huis is ook naby die strand, plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dominic Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Stasiekop-straat 25, Grootbrak Hoogte, Grootbrak, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Grootbrak Hoogte het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasiekop-straat 25, Grootbrak Hoogte, Grootbrak, 6525, Wes-Kaap