+55
Selfsorg in Richmond

Grootfontein Gasteplaas

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Melinda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik oornag in sprokiesmooi en rustige omgewing en akkommodasie. Ons en ons 2 worshondjies het heerlik en veilig oornag. Akkommodasie, tuin en fasiliteite is sprokiesmooi, rustig, skoon en goed toegerus. Gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noelene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige eenheid wat keurig toegerus is in die hartjie van die Karoo. Pragtige eenheid wat keurig toegerus is, 'n oase in die hartjie van die Karoo. Vriendelike gasvryheid en heerlike plaaservaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mimi O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Asemrowend. Wat 'n wonderlike gasvrye en lieflike spasie! Hemels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Het verwagting ver oortref, goed toegerus met uitstekende fasiliteite. Het dit baie geniet om daar oor te bly. Sal dit graag weer wil doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gizella P
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Value for money. Pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Hidden gem, would definitely return. Great stay in the Karoo, the unit was a lot bigger than we expected. All the amenities we needed, including an outdoor braai with fire starters. The host was very responsive and friendly. We are definitely planning on staying here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
1 nag
5.0
Des 2025

Relaxing, comfortable and enjoyable. Thank you! Always good to arrive at an overnight stop that allows you to feel safe and welcome. Just needed a good night's rest. Managed to relax and felt refreshed for the next day's drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlike oornag verblyf tussen die Kaap en Pretoria! 'n Wonderlike oornag stop en ons wens ons kon langer bly! Stil, rustig en baie goed toegerus! Die eienaar het ons vriendelik ontvang en touwys gemaak. Dankie, vir jul gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

A great spoil on our way to Hermanus. Lovely stay with everything you need. Amazing attention to detail. We actually wished we could stay another night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 188

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Grootfontein Farm, Richmond, 7090, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e4fedf66e26c18467ee3d1cd082532bd42af5b711ce885e8b1273e4647d9f0e5cde692cce7b9c545603dc7360ec64a8c9f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 183 5 1 5 Grootfontein Farm Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.238303719554 24.185220268094
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang