Grootlekker
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cosmos-straat 1205, Hentiesbaai, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Grootlekker is 'n selfsorgeenheid in Hentiesbaai in Namibië en is naby die strand, restaurante en 'n winkelsentrum.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander slaapkamers het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n stapelbed en dié gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, kisvrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV. Dit het ook 'n see-uitsig. Die eetarea het 'n etenstafel met stoele, 'n kroegarea en ingeboude braaigeriewe.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met gemaklike sitplek en stoepmeubels. Daar is ook ingeboude braaigeriewe met see-uitsigte. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Grootlekker sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 2
Ligging
- Cosmos-straat 1205, Hentiesbaai, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Grootlekker het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cosmos-straat 1205, Hentiesbaai, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom