LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+176
Selfsorg in Groot-Karoo

Grootwaterval Farm Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Birgit B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Perfect for a relaxing Karoo stay. We loved the walks, and were well looked after with delicious braai meat. There is no shortage of things to do, and our cottage was very comfortable, perfect for a braai, even when it rains. Lovely sunsets and clear night skies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
1 nag
5.0
Aug 2026

Rustigheid van die Karoo. Het baie lekker gebly, wel net oornag spandeer, maar was baie lekker! Sal weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Vantasties. Ja, baie lekker. Sons ondergang baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter H
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A hidden gem. This is a hidden pearl with lovely owners with the best hospitality. Nature, skies, stars, animals and no WiFi. Go trekking, MTB or just have the best braai in Karoo nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Lekker weg van alles. Oop Karoo veld en hemel. Ons het baie lekker gebly, lekker weg van alles en oop Karoo veld en hemel. Plaashuis is baie funksioneel met alles wat nodig is, van tjop braai tot koek bak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hardus B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Karoo op sy beste! Stil, privaat puik akkommodasie en gasvryheid. Daar is nie woorde om Grootwaterval te beskryf nie, net asemrowend mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Heerlike Karoo stilte. Die plaas is suiwer Karoo lekkerte! Die mense is vriendelik en ongelooflik gasvry. Ons name was op die welkomst bord geskryf en daar is oulike sêgoed al langs die grondpad op borde tot jy op die plaas arriveer. Die grondpad is langer as wat ons verwag het. Ons het met 'n sedan gery en ons het maar stadig gery. Definitief, as dit reën, sou ons 'n paar dae langer moes bly! Die eenheid is silwerskoon, gerieflik en die omheining is veilig vir ons honde. Daar is selfs batterywaaiers gewees vir die hitte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vasti K
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uniek, Karoo-rus en vrede. Ons het ’n heerlike oornagverblyf op die plaas gehad. Die mense is ongelooflik vriendelik en baie behulpsaam, wat mens sommer dadelik welkom laat voel. Die huisies is skoon, netjies en elkeen het sy eie unieke karakter. Ons het dit vreeslik geniet – pure plaaslewe, Karoo-rus en stilte wat regtig goed is vir die siel. Ons sal beslis weer terugkom en kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2025

Karoo gasvryheid wen. Dit was 'n ongelooflike ervaring. Die manier hoe ons ontvang is, was wonderlik. Ons name (selfs my hondjie s'n) was op die welkom bordjie. Dit het my baie spesiaal laat voel. Ons is koffie aangebied, tipies plaas verwelkoming. Die huisie was perfek. Skoon, alles het gewerk, daar was tot blommetjies in elke kamer. Die braai was net so skoon gewees. Ek sal beslis weer daar gaan kuier. Hierdie keer, net baie langer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mighael H
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Best location ever. Was very nice and relaxed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johanli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Grootwaterval Farm, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 29 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf06cb5f68b5706f828bb5d2f35c34996b42cc4fed48f38fe6e32341400c914ca4e672de1210f6a0f2d4ca3181c08cbe7170e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Grootwaterval Farm Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.99821 22.210356
Soek in 'n groter streek