Grotto Cottage
14 gaste
6 slaapkamers
12 beds
3 badkamers
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 200 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Grotto Cottage is 'n ruim selfsorg-familiehuis geskik vir 14 gaste in Hermanus, net 600 m vanaf Grottostrand.
Die huis is in 'n groot tuin en het 6 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 3 sitareas. Een van die slaapkamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-bad. Twee van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddes en het en suite-badkamers met storte. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die laaste kamer het 2 stapelbeddens.
Die groot kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan by die eetkamertafel geniet word.
Gaste kan in 1 van die knus sitareas ontspan en die leefarea lei na 'n groot stoep met uitsigte oor die tuin en die see. 'n Privaat swembad is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Hermanus bied 'n verskeidenheid doendinge aan soos kajakvaart, roeiplankry, swem, visvang, perdrytoere, gholf en in seisoen walviskyk. Gaste kan ook die verskeie wynplase in die omgewing besoek, of by die Fernkloof Natuurreservaat gaan wandel, stap of fietsry.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 95
Resensies 490
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 200 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
200 10th Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang