Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grundhoud

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Grundhoud
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Thomas P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas P
Gesin met klein kinders

A lot of space but a bit old.

Well organized and everything in the house worked fine. The house is only a bit older, and some of the rooms smell a bit moldy. But anyhow, still a nice house with a lot of space.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa P
Gesin met klein kinders

Heerlik!

Heerlik gebly met baie goeie kommunikasie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greshen W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greshen W
Gesin met klein kinders

Accommodating, comfortable and safe.

We really enjoyed our stay and the comfort of the accommodation. We were very impressed with how "thought-through" the owners are in terms of what the house contains. Our pets enjoyed the space as well. Just a recommendation to extend the departure date on the Sunday as we felt very rushed to leave the premises and maybe have a thorough clean just before the accommodation is occupied to alleviate the little dust that smells in the cupboards and the air. Other than that, we have no complaints whatsoever, and only have good reviews about the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Judith H
Gesin met tieners

Absolutely lovely in every way!

We really enjoyed our stay at Grundhoud and will book again for future trips. It was lovely to be able to see the sea from the lounge and main bedroom windows, and the view of the mountains from the back of the house was stunning! It is a very comfortable place and had all of the facilities that one needs to make a trip easy and stress-free. The open plan living area flows nicely and is perfect for a family holiday. I would recommend this to families or even groups who want to enjoy this beautiful part of the country.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise R

Lekker gerieflike kuier huis alles wat jy nodig het, veilige omgewing.

Dit was heerlik geloop see toe en Milk restaurant toe en daar's 'n heerlike koffiewinkel naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania N

Lekker, naby aan see en gerieflik.

Baie lekker gebly, sal definitief weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elani V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elani V
Gesin met tieners

Die is goed toegerus en het alles wat jy moet hê.

Ons het baie lekker gebly. Mooi rustige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek wegbreek om walvisse te kyk.

Ons het 'n heerlike gesinsnaweek geniet in Onrusrivier om my oudste dogter se verjaarsdag te vier. Dit was haar wens om die walvisse te kom kyk in Hermanus. Die huis was goed toegerus met alles wat ons benodig het. Die WiFi was 'n groot plus vir die tieners en hulle het die bordspeletjies ook geniet. Binne stapafstand van die strand en 'n heerlike roomys by Davie's Pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roxanne D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne D
Gesin met tieners

Fantasties.

Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het. Gasvrou was baie behulpsaam. Ons het baie lekker gekuier en die vuurtjie het heeldag gebrand op die reëndae. Die see is ook stapafstand van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker veilige plek vir ons hondekind!

Ons het heerlik gebly by Grundhound. Die agterkant van die huis is reg rondom omhein, en dit het ons rustig gemaak dat ons hondekind veilig was ter alle tye. Pragtige see- en berg-uitsig van die huis. Kombuis baie goed toegerus, met 'n heerlike binnebraai en 'n lekker kuiertafel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estie M
Saam met vriende

Had a very chilled time.

Enjoyed our stay especially the inside braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle V
Besigheidsreis

Great stay.

Myself and team had a great stay everything we needed was available. We used the house only to sleep as we were working in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie M

Perfek, alles wat jy nodig het.

Dit is werklik 'n baie oulike plekkie. Ek het baie lekker gebly. Michelle is 'n wonderlike gasvrou en was altyd beskikbaar om te help as ek iets wou weet. Het baie veilig gevoel en dit was 'n pluspunt dat my vierpotiges kon saam gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Gesin met tieners

Absoluut waarde vir geld.

Ons het die huis terdeë geniet. Die feit dat ons die see kon sien was 'n bonus. Michelle die eienaar was ook baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met klein kinders

Gerieflike geleë naby die see, in 'n rustige area.

Pragtige huis in 'n rustige area, waar gesinne rustig kan ontspan. Binne stapafstand van die see en strand, sowel as winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wagenboomstraat 14, Onrusrivier, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30bd59fa23eaededebf4154e93b9e7d983f8406d4cd6ca422c28c2f935e36c975512050e9fd2548fcd80e99bac99f6fb9732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 7) 17 5 1 5 14 Wagenboom Street Onrusrivier 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.411636553833 19.165264139881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem