Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grysbokkie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aletta Van As-singel 1334, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Grysbokkie is ’n gerieflike selfsorgeenheid vir 4 gaste op die Langebaan Country Estate.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, ’n eetarea en ’n leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Daar is ’n hoekbad en ’n toilet in die eerste badkamer en die tweede badkamer het ’n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word.

Die leefarea het ’n TV en daar is ’n beskutte binnebraai wat ’n uitsig oor die veld bied. Kaggels wat met hout gestook word skep ’n knus atmosfeer in die winter. Koffie, melk, suiker en vuurmaakhout word elke aand voorsien.

Grysbokkie is net 4 km vanaf die strand en Langebaan bied verskeie doendinge, soos seilplankry, sweefski, kajakvaart en visvang. Gaste kan ook gholf speel of die Club Mykonos Casino besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Grysbokkie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Grysbokkie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Jaar gelys 3

Ligging

  • Aletta Van As-singel 1334, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grysbokkie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aletta Van As-singel 1334, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfffca134620e6b17c1a6ea2d63e9a24930548bff74593882cd82e90b5d140e4a289a5f82eabe81c576f91dd4afd56959e75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1334 Aletta Van As Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.063468729296 18.046667508915
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem