G's Overnight
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Binga Place 2, Faerie Glen, Pretoria-Oos, 0043, Gauteng
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
G's Overnight bied knus verblyf wat oornaggaste op pad na hul volgende bestemming goed sal pas. Die eenheid is deel van die eienaar se huis, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en privaat ingang.
Die eenheid is oopplan en het lugversorging. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het gemaklike stoele, 'n TV en 'n klomp natuurlike lig wat deur die groot vensters instroom.
Die kombuis is met basiese toebehore soos 'n eenplaastoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eenheid is baie sentraal geleë en is naby plaaslike winkels, restaurante en hospitale.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gerdia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Binga Place 2, Faerie Glen, Pretoria-Oos, 0043, Gauteng
- Gaste dink G's Overnight het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Faerie Glen Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Binga Place 2, Faerie Glen, Pretoria-Oos, 0043, Gauteng