GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whitestraat 16, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage is in Robertson langs die bekende R62. Dié selfsorgverblyf is langsaan die GuBas de Hoek Guest House.
16 White House Vakansiehuis is 'n Victoriaanse styl gebou met 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, sitarea, onderdak-buitebraai en word deur 'n groot tuin omring.
16 Garden Kothuis is 'n selfsorgkothuis wat deur 'n groot tuin met 'n Vita Parkour-hindernisbaan omring word. Daar is ook 'n paadjie en 'n vrugteboord. Hier kan gaste op die onderdakstoep op die rusbanke ontspan terwyl hulle braai. Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar.
Gaste kan ontbyt by die gastehuis teen 'n ekstra koste geniet. Alle gaste het toegang tot 'n soutwaterswembad in 'n groot tuin met sonstoele by die buurplaas.
Die gastehuis is naby die gholfbaan, Robertson-wynroete met verskeie wynplase soos Springfield, De Wetshof, Van Loveren en Robertson Winery. Daar is ook voetslaan- en fietstryroetes en 'n rits ander doendinge soos wynwandelings, 'n bootvaart op die Breederivier, 'n Harley-rit en valskermspring.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Balbina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Whitestraat 16, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink GuBas de Hoek - Holiday House and Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whitestraat 16, Robertson, 6705, Wes-Kaap