LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Guest House at 118 | LekkeSlaap
+39

Guest House at 118

2 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Guest House at 118
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Esme L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme L
Enkelreisiger

Vriendelike diens, skoon, rustig , veilig.

Die plekkie is baie rustig in 'n boomryke gebied, heeltemal privaat. Die eienaars is regtig vriendelik en gretig om te help met enige advies. Die motor word binne die perseel parkeer onder dak en alles is baie veilig. Skoon wit badkamer met bad en stort oor bad. Klein yskassie en mikrogolf oond en ketel. Groot gemaklike bed vir twee mense. Baie naby aan Sandton City. Alles wat nodig is vir 'n baie billike prys.

Chris D - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Besigheidsreis

Comfortable and welcoming, definitely recommended.

Travelled to Joburg for business and had a really nice stay with Keith and Deirdre at Guest House at 118. They were very welcoming and made me feel at home. The location of the property is ideal, right in the centre of Sandton, but in a nice calm street. Room is comfortable, there is a nice working area, fast Wi-Fi and a smart TV. I was impressed with all the anti-COVID safety measures. Hope to be back soon when I’m next in town.

was R720
Vanaf R612
per nag (vir 2 persone)
was R720
Vanaf R612
per nag (vir 2 persone)
was R720
Vanaf R612
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-weg 118, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b667348374a1d7beef621e9f720283b39f2fb668b87aebca2de866b38c39fbef345554ae84d6c17c0b9cb2311e3b6cf6b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R720, nou Vanaf R612  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 118 Riverside Road Atholl 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.113807 28.0674534
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!