- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 118 Riverside Road, Atholl, Sandton, 2196, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Guest House at 118 is in Sandton in die luukse woonbuurt, Atholl. Sandton City Mall is net 2,1 km van die verblyf af vir diegene wat 'n paar inkopies wil doen.
Verblyf word in 3 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid het sy eie ingang, vinnige WiFi en 'n slim-TV met Netflix en DStv. Die eenhede is The Laundry, The Studio en The Workshop. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie gastehuis gebruik sonkrag sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.
The Laundry bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe.
The Studio bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n kind onder 12 jaar. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is ook 'n eetarea, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
The Workshop bied slaapplek aan 2 volwassenes. Dit het 'n koningingrootte-bed, werksarea en 'n plafonwaaier. Die en suite-badkamer het 'n groot instapstort. Die kombuisie is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Verblyf is beskikbaar in 'n ligte, ruim kamer wat op 'n privaat tuin oopmaak. Die kamer het 'n gerieflike koningingrootte-bed, 'n werksarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolf en 'n slim-TV met DStv en Netflix. Gaste het toegang tot vinnige internet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Workshop bied slaapplek aan 2 volwassenes en dit laat baie natuurlike lig in. Die eenheid bied 'n uitsig oor die tuin. Die slaapkamer het 'n werksarea en 'n groot platskerm-TV met DStv en Netflix. Vinnige WiFi is beskikbaar. Die kombuis het 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Studio bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 12 en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolf, eetarea, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n slim-TV met Netflix en DStv in. Hierdie eenheid het ook sy eie privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Deirdre & Keith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- The Laundry
- Slegs verblyf
- The Workshop
- Slegs verblyf
- The Studio
- Slegs verblyf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |