Guest Units at Korber Equestrian
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papenfusrylaan 477, Beaulieu, Kyalami, Johannesburg, 1686, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Guest Units at Korber Equestrian is op die Beaulieu Equestrian Landgoed in Kyalami geleë. Dié landgoed is naby die Kyalami Park Club, Equidome, Kyalami-renbaan, gholfbaan en die sakekern.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat in totaal slaapplek aan 6 gaste bied.
Peace Cottage beskik oor 2 kamers en is geskik vir 4 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad het. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n toonbank met kroegstoele toegerus. Dit lei na die oopplan-leefarea met 'n etenstafel met 4 sitplekke, 'n gemaklike sitkamerstel, kaggel en 'n TV. Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met 'n braai-area en 'n sitarea buite wat lei na 'n privaat tuin en 'n swembad.
Die Loft het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi en 'n bank in. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiebord, mikrogolf en tafel met stoele toegerus. Die kombuis en slaapkamer lei elk na 'n aparte balkon.
Gaste kry gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.
Beaulieu is 'n uitstekende bestemming vir natuurliefhebbers en besoekers kan stap, fietsry en voëlkyk.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Papenfusrylaan 477, Beaulieu, Kyalami, Johannesburg, 1686, Gauteng
- Gaste dink Guest Units at Korber Equestrian het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Witpoort Kyalami Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papenfusrylaan 477, Beaulieu, Kyalami, Johannesburg, 1686, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom