Guesthouse 914
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Stoffel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Martin V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Tiani D - Feb 2023
Algehele gradering
Plek is baie netjies en goed ingerig. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam.
Selenta J - Sep 2022
Algehele gradering
Die was 'n groot teleurstelling. Geen privaatheid. Die eienaar is heeltyd by ons. Vandat ons daar stop tot ons gaan slaap.
Lees meerGuesthouse 914 se terugvoer
Dankie vir jou totale negatiewe opmerkings.
Ongelukkig het ek nie beheer oor swak munisipale waterdruk of herstel van munisipale waterpype nie.
Jou gade het my genooi om die besienswaardighede van die omgewing te kom verduidelik.
Ongelukkig het ek geensins voorsien vir nood herstelwerk wat sou plaasvind as gevolg van swak munisipale dienste nie
Ek het baie goeie evaluering van ander gaste in S.A. en oorsee op ander platforms.
Hierdie was 'n geisoleerde geval buite my beheer waarvoor ek verantwoordelikheid gevat het.
Ek hoop jy vind dit so in orde.
Nanda D - Okt 2021
Algehele gradering
Beste gasvryheid.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Laan 3, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom